NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Advertisements

Voltooi die vers....hoe maak mens?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
Druk (Click) om voort te gaan
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus 2 7 7 1   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 32 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Pierre Pienaar-vir herstel na hart operasie Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Gert Schoeman wat in die hospitaal is Bid asb vir Bettie Smit & familie met die afsterwe van André Smit Bid asb vir Drien Kleynhans & familie met die afsterwe van Charlie 06 06 Augustus 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Gebed tref baie verder as jou huis se plafon! Soms voel dit asof ons teen ons huis se plafon vasbid. Dan is dit asof daar ‘n besetkode hemelwaarts is. Ons klop aan die hemelse deure, maar dit bly toe. Ons pleit en smeek, maar dit klink of ons gebede op dowe ore beland. Gelukkig is ons nie alleen wat sulke gevoelens betref nie. Bybelskrywers soos Paulus het ook sulke “stiltes” beleef. In Romeine 8:26 sê hy ons grootste swakheid is dat ons nie altyd weet wat en hoe om te bid nie. Maar Paulus stop gelukkig nie hier nie. Hy skryf verder dat die Gees vir ons intree in sulke tye. In ons geestelike windstil dae is dit die Heilige Gees Self wat vir ons bid. Hy sug en praat namens ons met God wanneer dit voel of ons gebede kragteloos is. Die beste nuus van alles is dat God altyd luister na sy Gees se gebede! Hy laat geen gebed van die Gees leweloos terugval aarde toe nie. Ons troos is dat die Heilige Gees vir ons bid. Maar die goeie nuus stop steeds nie hier nie. Paulus skryf verder in Romeine 8:33-34 dat Jesus ook aan die regterhand van God is en dat Hy ook vir ons intree. Ons is regtig in goeie hemelse hande. Die Heilige Gees en Christus praat met God oor ons as Sy kinders. Christus en die Gees se gebede is loshande die kragtigste gebede in die hele heelal. Hierdie intredes vir ons by die Vader maak die wêreldse verskil in die hemel, selfs al verander dinge nie noodwendig in ’n oogwink hier aan ons kant van die draad nie. Wanneer dit partykeer voel asof daar ’n besetkode hemel toe is, troos Romeine 8 se super-woorde ons dat die Gees en Christus vir ons bid. Ons hou vandag en elke ander dag vas aan Jesus en die Gees as ons groot Voorbidders. Die Gees vul ons stomheid aan met die regte woorde voor God se troon. Jesus tree gedurig vir ons in by die Vader. Die goeie nuus is dat daar geen plafon tussen God en ons is nie. Gedagte vd week ONTHOU ALTYD: Ons sien die heuwel – maar GOD sien verby … ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 13 Aug 2017 Nagmaal NG Kerk Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.