De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Dank Gebede 31 31 Desember 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Rus reg in Geluk loop hand aan hand met ’n diep vrede in God. Hiersonder gaan 2018 net nog ’n jaar van onvervulde behoeftes wees. Die regte soort geluk vat regtig pos in jou binneste as jy doelbewus kies om weg te stap van jou eindelose behoeftes na God toe. Die meeste mense vind nooit sulke vrede in die Here nie. Hulle idee van geluk werk soos ’n dwelm. Hulle dink nog besittings gaan hulle gelukkig maak. Hulle benodig retail therapy of ander tydelike plesiere om goed te voel oor hulleself. Dan raak hulle verslaaf hieraan, sonder dat hulle ooit blywende geluk smaak. Hierdie soort geluk is immers geleë in die volgende ding wat hulle nog moet hê. Die enigste skuif wat in 2018 ewige dividende sal oplewer, is daardie skuif na innerlike vrede. Kom tot rus aan God se voete. Parkeer jou lewe by Hom. Rig vir jou ’n uitkyktoring op in Sy teenwoordigheid. Raak stil voor die Here, soos wat Habakuk 2:20 sê. Laai jou laste aan sy voete af. Wag op Hom. Nee, moenie op diens wag nie, wag net op God. Sy teenwoordigheid is hemelse manna. Dan sal jy in 2018 rus kry vir jou gemoed. Here, maak stil my klagtes, kalmeer my angs, verban my twyfel, sodat ek in U tot rus kan kom.  Plaas my voete op die vaste Rots, wat Uself is – O Ewige en Sterke God. Amen! HY sal SY Engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. Ps 91:11 Voorspoedige deur Stephan Joubert Dankie HERE dat U ons tot hier gebring het. Stap asseblief saam met ons deur hierdie nuwe jaar (2018) wat voorlê. Amen! Mag jou jaar vol wonderwerke, liefde & geluk wees. Alles so uit GOD se Hand. Ons X3 prediaknte en huisgesinne wens jou en jou familie ‘n GOD geseënde 2018 toe! ??? hierdie kersfees Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! Van Deon, Danie, John & huisgesinne Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember"

Verwante presentaties


Ads door Google