De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle."— Transcript van de presentatie:

1

2 Matt 28 : 19 19 Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het !

3 'n Dissipel is ... 'n Dienskneg !!!

4 Dienskneg beteken : Dienary
Dienary is geloof in aksie Dienary is gehoorsaamheid in aksie Dienary is liefde in aksie (Gal 5:13 : “Dien mekaar deur die liefde” ) Dienary beteken: - Doen - Beskikbaarheid - Gewilligheid - Opoffering - Tyd - Gee jouself

5 Deut 6 : 13 : “Julle moet Jahweh julle God dien!”
Hoe moet ons Vader Jahweh dien? 1. Deur Hom alleen te aanbid as die enigste ware God van Israel. 2. Deur gehoorsaamheid aan Hom, deur Sy opdragte, voorskrifte, woord, beginsels ens. sonder teëspraak en met innerlike oortuigings te doen. 3. Deur ‘n lewe van aanbidding dws – doen alles tot Sy verheerliking 4. Deur Sy skepping te bewaar en te bewerk. 5. Deur ‘n lewe van danksegging. 6. Om so dikwels moontlik met Hom te kommunikeer. 7. Deur Sy liefde op aarde te vertoon. 8. Deur Sy genade-offer, Jahshua aan te neem as jou eie.

6 Wat verwag Vader verder van ons?
Deut 11 : 13 – Om met ons hele hart Hom te dien 1 Kor 28 : 9 – Dien Hom met volkome hart en met gewillige siel. Jos 24 : Dien Jahweh in opregtheid en waarheid Kies wie julle wil dien “Ek en my huis, ons sál Jahweh dien” Luk 6 : 13 – “Julle kan nie God en Mommon dien nie”

7 5. Volg Meester Jahshua se voorbeeld:
Matt 20 : 27-28 27 “En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees; 28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en Sy lewe te gee as losprys vir baie” ( Verwys : Matt 25 : ) ( Verwys : Johan 13 : 5 – 17 )

8 8. Luk 22 sê ons Meester : “Ek is onder julle soos een wat dien! “
9. Fil 2 : “Hy het die gestalte van ‘n dienskneg aangeneem” 10. Petrus : “ons moet soos diensknegte van Jahweh wees 11. Paulus : 1 Kor 4 : 1-2 1 So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenede van God En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word. 1 Kor 9 : 27 – “ Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar” 12. Matt 5 : 44 – “Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg. Matt 5 : 46 – “Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?

9 “Julle is duur gekoop, moenie slawe van mense word nie”.
1 Kor 7 : 23 “Julle is duur gekoop, moenie slawe van mense word nie”.

10 Matt 25 : 23 “Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor min was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in die vreugde van jou Heer!”


Download ppt "Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle."

Verwante presentaties


Ads door Google