De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is."— Transcript van de presentatie:

1 Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 29 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Chenique vd Merwe – sy het ernstige gebed nodig (Dokters kan nie uitvind wat fout is nie) Bid asb vir Fransie en s pa – sy ma (Pat) is oorlede Bid asb vir Ria Fourie – het ‘n operasie gehad Bid asb vir die komende Munisipale verkiesing (03 Aug) Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is. 17 17 Julie 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: WORD STERKER DEUR VERANDERING (Deel 2) Ek het regtig geleer om reg te kom – Fil 4:11 Jy kan nie verandering of die gepaardgaande stres vermy nie; jy kan dit slegs hanteer. Hier volg ‘n paar wenke: Kies dit wat jy wil teëstaan met omsigtigheid. Gee jy toe aan vrees en beveg jy verandering, al kan dit tot jou voordeel wees? Probeer jy die aanstormende trein van realiteit te stop deur op die spoorlyn te lê? Gee jy aandag aan elke beuselagtigheid? Jy gaan moeg word en verloor as jy aan te veel oorlogsfronte probeer verg. Veg sleg wanneer dit regtig saak maak. Probeer meer aanpasbaar wees. Wat is jou algemene reaksie op verandering? Het jy ‘n “ek moet maar” gesindheid? Doen jy net wat absoluut noodsaaklik is? Wanneer jy nie meer omgee nie, verloor die lewe sy sprankel en plaas dit nog meer druk op jou. Leer buigsaamheid aan. Paulus het gesê: “Ek het regtig geleer (want dis ‘n proses wat tyd verg) om onder ALLE omstandighede reg te kom (tevrede te wees). Verwelkom nuwe ervarings. Jou omgewing sal verander namate jy in die lewe vorder; indien nie, beweeg jy in ‘n sirkel; dis om water bergop te probeer stoor – sodra jy moeg word en stop, loop dit terug bergaf oor jou. Leer om met onvoltooide sake saam te leef; improviseer meer in plaas daarvan om te sukkel om die lewe aan jou eise te laat voldoen. HIER IS EK, HERE ???? Lukas 16:10 GROOT WAARHEID . . . Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou Psalm 32:8 Gedagte vir die week : Wraak: Moenie sê: “Ek wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen is nie; vertrou op die HERE, en HY sal jou help Spr 20:22 Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Aug 2016 Onbeperk konsert NG Kerk 04 Nov 2016 Johann Ackerman NG Kerk Hierdie aande mag jy nie misloop nie. Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is."

Verwante presentaties


Ads door Google