De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 07 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Anna Chandler – sy gaan in vir ‘n operasie Bid asb vir Maureen Voigt – sy gaan vir ‘n operasie Dink in gebed aan Deon & Antjie en familie met die afsterwe van Deon se moeder. * Dink in gebed aan Tannie Nollie en familie met die afsterwe van Oom Wynand Pretorius . * Dink in gebed aan Johan & Belinda Kotze met die afterwe van Johan se moeder Bid asb vir Alicia Els – dokters weet nie wat is fout nie – hoë koors 12 12 Februarie 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: WAT SY NODIG HET – WAT HY NODIG HET! “…Elkeen van julle moet sy EIE vrou liefhê soos hy homself liefhet, en die vrou moet haar man RESPEKTEER” Efe 5:33 Die Bybel sê, …manlik en vroulik het HY hulle geskep’ (Gen 1:27).GOD het die vrou geskep om meer as net ‘n effens aangepaste weergawe van die man te wees. Adam was manlik; Eva was volkome vroulik – en so verskillend soos dag en nag. Hulle het anders as mekaar gedink, gevoel, gepraat en opgetree. Hulle prioriteite was verskillend. Hulle het verskillende dinge van mekaar nodig gehad. En net soos dit noodsaaklik vir hulle was om onder dieselfde dak met mekaar oor die weg te kom – so is dit vir ons noodsaaklik vir ons. Dit vereis dinge soos begrip, geduld, onselfsugtigheid, gesamentlike inspanning en genade. Paulus se filosofie is fundamenteel tot ‘n gelukkige huwelik – die man moet verstaan dat die vrou sy liefde nodig het, en die vrou moet verstaan dat die man haar respek nodig het. Dr Emerson Eggerichs herinner ons dat mans en vrouens verskillende verhoudsingtale, gebaseer op ons verskillende behoeftes, praat. Ja, julle altwee het liefde en respek nodig, maar mans voel geliefd wanneer hule hul vroues se onvoorwaardelike respek het, en vrouens voel gerespekteerd wanneer hulle hul mans se onvoorwaardelike liefde ontvang. Let op dat Paulus se woorde nie net wyse opmerkings is nie, maar Goddelike bevele wat gehoorsaam moet word. Die man moet sy eie vrou liefhê soos hy homself lief het en die vrou moet haar man respekteer. GOD verwag nie van hom om haar respek te verdien nie, of van haar om sy liefde te verdien nie. JESUS, ons rolmodel, het ons ten koste van SY lewe onvoorwaardelik liefgehad en gerespekteer. Wees altyd mekaar se nommer een en stel jou se maat se belange eerste voor enige iemand anders sin. As die SKEPPER van die huwelik, weet GOD wat werk; volg dus SY leiding by die huis en orals. STRESS … ?? Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . JESUS het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit moontlik maar nie vir GOD nie, want vir GOD is alles moontlik” Markus 10:27 ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 25 Aug 2017 Gemeentekonsert 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie"

Verwante presentaties


Ads door Google