De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Op pad na jou destinasie!!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Op pad na jou destinasie!!"— Transcript van de presentatie:

1 Op pad na jou destinasie!!
Jos. 14:5-10 Num. 13:26-30

2

3 Hemel Hel

4 hodos - Pad in Grieks Figuurlike beskrywing 1a) jou gedrag 1b) die wyse (dws manier) van denke, gevoel en besluit.

5 (Jos 14:5) Soos die HERE Moses beveel het, so het die kinders van Israel gedoen en die land verdeel.
(6) Toe het die kinders van Juda nader gekom na Josua in Gilgal, en Kaleb, die seun van Jefúnne, die Kenissiet, het vir hom gesê: U weet die woord wat die HERE met Moses, die man van God in Kades-Barnéa gespreek het met betrekking tot my en met betrekking tot u. (7) Veertig jaar was ek oud toe Moses, die kneg van die HERE, my uitgestuur het van Kades-Barnéa af om die land te verken, en ek het hom berig gebring soos dit in my hart was;

6 (8) maar my broers wat saam met my opgetrek het, het die hart van die volk laat versmelt, terwyl ek volgehou het om die HERE my God te volg. (9) En dié dag het Moses gesweer en gesê: Waarlik, die land wat jou voet betree het, sal aan jou en aan jou kinders in ewigheid as ʼn erfdeel behoort, omdat jy volgehou het om die HERE my God te volg. (10) En nou, kyk, die HERE het my laat lewe, soos Hy gespreek het, nou al vyf en veertig jaar sedert die HERE hierdie woord met Moses gespreek het toe Israel in die woestyn getrek het; en kyk nou, ek is vandag vyf en tagtig jaar oud;

7 (Num 13:26) En hulle het weggegaan
en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die woestyn Paran, in Kades, en aan hulle berig gebring, en aan die hele vergadering en hulle die vrugte van die land laat sien. (27) En hulle het hom vertel en gesê: Ons het gekom in die land waarheen u ons gestuur het; en waarlik, dit loop oor van melk en heuning, en dít is sy vrugte. (28) Maar die volk wat in die land woon, is sterk, en die stede is versterk en baie groot; en ons het daar ook die kinders van die Enakiete gesien.

8 (29) Die Amalekiete woon in die Suidland, maar die Hetiete en Jebusiete en
Amoriete woon in die gebergte, en die Kanaäniete woon by die see en aan die kant van die Jordaan. (30) Toe het Kaleb die volk stil gemaak teenoor Moses en gesê: Laat ons gerus optrek en dit in besit neem; want ons kan dit sekerlik oorweldig.

9 Spreuke 2:8 Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop
Spreuke 2:8 Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop. Hy bewaak die pad van sy getroue dienaars 4:11 Ek sal jou leer hoe wysheid werk. Ek sal jou op die regte pad lei.

10 4:25 Kyk reguit vorentoe; bly gefokus op wat voor jou is.
26 Merk jou pad vir jou duidelik af, dan sal jy seker wees waarheen jy gaan. 27 Moenie links of regs van jou koers afwyk nie. Bly weg van wat verkeerd is.

11 8:32“My kinders, luister na my
8:32“My kinders, luister na my. Hulle wat op my pad bly, sal geseënd wees. 33Luister wat ek julle leer sodat julle wys kan wees. Moenie dit ignoreer nie. 34Dit sal goed gaan met elke mens wat na my luister, wat elke dag na my huis toe kom en buite by my deur vir my staan en wag.

12 11:5 Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk
11:5 Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk. Die goddelose sal deur goddeloosheid inmekaarstort. 12:28 Die pad van die regverdige loop na die lewe; dit is nie ’n pad wat na die dood toe lei nie. 15:10 Wie die regte pad verlaat, sal swaar gestraf word. Hy wat berisping haat, sal sterf. 16:17 Die regverdige se pad stuur weg van die kwaad. Iemand wat daardie pad volg, beveilig sy lewe.

13 Ps. 18:37 Die pad onder my maak U breed, en my enkels swik nie.
Ps. 119:32 Ek sal die pad van u gebooie navolg, want U sal my begrip verbreed

14 (Hab. 2:2-3) Toe antwoord die Here my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie:

15

16


Download ppt "Op pad na jou destinasie!!"

Verwante presentaties


Ads door Google