De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Besluit watter liedere julle wil sing.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Besluit watter liedere julle wil sing."— Transcript van de presentatie:

1

2 Besluit watter liedere julle wil sing.
Die volgende kan ‘n idee gee waaroor die liedere kan handel: Liedboek 159:1-3 Liedboek 164:1-2

3 Tik woorde van lid in spasie.

4 Gebuik die animasie vir agtergrond tydens sang

5

6 Wens kinders geluk wat verjaar het en die volgende week gaan verjaar.
Kinders kan ook gelukgewens word met prestasies, positiewe gedrag, teenwoordigheid ens.

7 Gebruik hierdie skyfie om die tyd op die kerkjaarwiel te verduidelik.

8 Here Jesus, U is die eerste en die laaste en die lewende
Here Jesus, U is die eerste en die laaste en die lewende. U was dood, maar lewe nou tot in ewigheid. As ons by U is, is ons nie bang nie. Amen Bid saam hierdie gebed. Besluit self hoe jy dit wil aanbied.

9

10 Geslagsregister? Moment 1 Vertel Lukas 3:38

11 As ons dus hier by die kruis van Jesus kom staan en terugkyk kan ons sien wat alles gebeur het en hoe alles saamgeloop het op Jesus se geboorte.

12 Jy kan hier by die kruis gaan staan en terugkyk na ver agter totdat jy nie meer verder kan sien nie (tot verby die horison van die geskiedenis.)

13 Verby die tyd toe God se kinders moedeloos was en alles gebreek was…

14 Verby die tyd toe daar konings in Israel was…
Rigters en Konings Verby die tyd toe daar konings in Israel was…

15 Verby die tyd toe Moses die Israeliete uit Egipte gelei het…

16 Verby die tyd van Josef, Jakob, Isak … tot by Abraham.

17 En so ver terug dat ‘n mens amper nie kan sien nie … agter die horison van die geskiedenis. Die tyd toe God alles gemaak het.

18 Seun van die Allerhoogste
Jesus Moment 2 Vertel Lukas 1:26-30 ‘n Boodskapper Sonde Jesus is lankal beplan Dawid Seun van God Seun van die Allerhoogste Dawid

19 Moment 2 En wat antwoord Maria as sy hierdie dinge verstaan?

20 Ek sal doen wat die Here wil hê
Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het. Lees Lukas 1:38 Maria het gesê: “Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het.” Toe het die engel weggegaan van haar.

21 Hierdie is die eerste verhaal uit die reeks wat Jesus aandui as ons enigste Verlosser wat in staat is om ons van sonde te verlos. Gebruik dit ook as gebed van dankbaarheid en aanbidding.

22 Gebruik die skyfie om die kinders te help verstaan dat ons gee aan God wat ons het en wie ons is omdat ons wil sien dat God ons en wat ons het sal gebruik om sy cool plan in ons lewe en omgewing te laat waar word.

23 Verdaag vir kleingroepe.


Download ppt "Besluit watter liedere julle wil sing."

Verwante presentaties


Ads door Google