De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het

Verwante presentaties


Presentatie over: "Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het"— Transcript van de presentatie:

1 Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Petrus se bynaam (Lk 6: 15 & Hf=d 1: 13) Regse politiek! Die dissipel/apostel, ja! Christene as selote – vir dit wat goed is! (1 Pt 3: 13) Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het

2 I Petrus Gerig aan jong Christene HOE leef Christene
Sluit sterk aan by Jesus se prediking Indeling 1: 3 – 12  Hoop, geloof, liefde 1: 13 – 2: 10  Oproep om heilig te lewe 2:11 – 4: 19  Hoe sulke gedrag lyk 5  Diens aan mekaar in gemeente

3 Christene van vroeg af vervolg
Maar hulle moet voorbeeldig leef: In huwelik Met medelye Liefdevol Goedhartig Nederig Nie kwaad met kwaad vergeldend

4 Beywer = zelōtēs Wat dink jy sê mense van jou?
Maar wat help dit? Wie sal julle kwaad aandoen as julle julle beywer vir wat goed is? (:13) Beywer = zelōtēs Ywerig in God se diens, al word jy vervolg! Wat dink jy sê mense van jou?

5 Maar… (:14) “Selote vir Christus” is nie bang nie! (:14)
Die Satan is aan die werk in hierdie wêreld! En so het Hy na die geeste in die gevangenis gegaan en daar sy oorwinning aangekondig. Dit is hulle wat aan God ongehoorsaam gebly het toe Hy groot geduld met hulle aan die dag gelê het in die tyd toe Noag die ark gebou het. (1 Pe 3:19 – 20). Ook Christus het een maal vir die sondes gely, die onskuldige vir die skuldiges… (1 Pe 3:18). Beskou dit as ‘n voorreg (:14) “Selote vir Christus” is nie bang nie! (:14)

6 Apologia = antwoord = Apologie (vak)
Wees altyd gereed om ’n antwoord te gee aan elkeen wat van julle ’n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe. (1 Pe 3:15 – 16) . Apologia = antwoord = Apologie (vak) Elkeen wat swaarkry (ly) omdat hy/sy goeddoen, het die geleentheid om te getuig Ons hoop is op God geplaas, want ons weet: Jesus het gely twv ons!

7 … om ons na God te bring! Ons doop moedig volharding aan
Omdat ons Jesus ken, neem niks ons van God weg nie Ons ken sy liefde, en Ons is lief vir Hom Ek leef altyd die lewe van ‘n seloot Al los die Satan my nie uit nie Ons doop moedig volharding aan

8 Elkeen van ons ken ons uitdagings
Iemand wat lewe vir jou moeilik maak Benader dit as ‘n voorreg En getuig! Mag ons geken word as “selote”


Download ppt "Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het"

Verwante presentaties


Ads door Google