De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid."— Transcript van de presentatie:

1

2 Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid. V - Hy is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem. G - Hy is die Seun van God. V - Julle sal die hemel oop sien en julle sal die engele van God sien op- en afklim na die Seun van die mens toe.

3 Seëngroet V - Genade en vrede vir julle van God die Vader G – Aan sy liefde is daar geen einde nie V - ...en van God die Seun G – Hy het ons skuld gedra V - ...en van God die Heilige Gees G – Hy maak ons nuut

4 Lofprysing en Aanbidding

5 Teksgedeelte 2 Tessalonisense 2:13 – 17 – Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat jule die waarheid glo. Hy het julle hiertoe geroep deur die evangelie wat ons aan julle verkondig het, sodat julle deel kan kry aan die heerlikheid van ons Here Jesus Christus.

6 Wees dan standvastig, broers, en hou vas aan die leer wat ons aan julle oorgedra het, of dit deur ons prediking of deur ‘n brief was. En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader. Hy het aan ons sy liefde bewys en aan ons deur sy genade ‘n blywende troos en goeie hoop gegee.

7 God se Liefde Ons is gewoond aan onvolmaakte liefde

8 God se Liefde Ons is gewoond aan onvolmaakte liefde
Ons is gewoond aan liefde waar dit gaan oor my

9 God se Liefde Ons is gewoond aan onvolmaakte liefde
Ons is gewoond aan liefde waar dit gaan oor my Wanneer ek God se liefde regtig verstaan en daarin leef – wat beteken dit? a. Ek werk nie daarvoor nie

10 God se Liefde Ons is gewoond aan onvolmaakte liefde
Ons is gewoond aan liefde waar dit gaan oor my Wanneer ek God se liefde regtig verstaan en daarin leef – wat beteken dit? a. Ek werk nie daarvoor nie b. Ek is goed genoeg

11

12 Die uitdaging


Download ppt "Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid."

Verwante presentaties


Ads door Google