De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd."— Transcript van de presentatie:

1

2

3 Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd. Die sonde uit ver verlede oorval my matte skrede;

4 Psalm 40:6 (vervolg) my oog het glans nòg gloed. Hoe groot 's my sondes al! hoe eind'loos in getal! In my 's geen krag, geen moed.

5 Psalm 40:1 Ek het die Heer lank in my druk verwag - Hy het sy oor tot my geneig. Toe ek bedruk was en bedreig, Het Hy geluister na my jammerklag. Hy wat aan my gedink het, toe ek so diep gesink het in modderige slyk, Hy laat my rotsvas staan, Hy laat my veilig gaan My voetstap sal nie wyk.

6

7 Lied 200:1 U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie - wie word daardeur nie diep getref! Niks anders bring vir ons die heil nie - ons wil ons hart tot U verhef.

8 L 200:1 (vervolg) Aan U alleen ons dank en ere - U wat ons in U liefde lei. U sal ons nooit vergeet nie, Here - U wil ons in U waarheid lei.

9 L 200:2 U is die Heer wat ons gemaak het, voor U kom ons, U skepsels, staan; U is die Heer wat steeds gewaak het, deur wie ons gans en al bestaan. U bring in ons gemoed die vrede, U sterk ons gees met nuwe krag; U gee U lig ook oor ons rede - dis U van wie ons heil verwag.

10 L 200:3 Sou ek, o Heer, U nie vereer nie, sou ek U goedheid nie verstaan? Sou U my raad gee, ek nie leer nie, die weg wat U my wys nie gaan? Nee, Heer, U rig my wil en strewe; U Woord bly my gedurig by. Vul met U liefde ook my lewe om my in alles U te wy.

11 Lied 449:1 Halleluja, ons loof U, Heer; aanbid U, Vader, gee U eer, o Bron van alle lewe! Ons roem in U barmhartigheid, U wysheid, mag en majesteit - ver bo ons lof verhewe!

12 Lied 449:2 Halleluja, ons loof U, Heer; U daal in ons ellende neer, o, Jesus, ons Verlosser! Vir sondaars het U, Heer, gesterf, die lewe deur U dood verwerf - ons roem U as Verlosser.

13 L 449:3 Halleluja, ons loof U, Heer; U, Gees, daal uit die hemel neer, maak onder mense woning. U wil ons troos en leer en lei, reeds hier op aarde voorberei; gereedmaak vir ons Koning.

14 L 449:4 Ons loof U, Vader, Seun en Gees,
Ons wil U, Heer, gehoorsaam wees, aan U behoort ons lewe. Heer, drie maal heilig, hoor die lied, Drie-enig God, wat ons U bied – sing lof, sing al wat lewe!

15 Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou...

16 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

17 kom vestig Hy sy koningheerskappy. wat sonde hier gebreek het.
L 464:3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

18 Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U!
L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

19 OFFERGAWES Tydens die diens: TSP Studentekas (doel om studente by Die Teologiese Skool in Potchefstroom te ondersteun). Deure: Sarfat

20 Los hom uit!

21 Genesis 22

22 Genesis 2210 Net toe Abraham die mes vat om sy seun te slag, 11 roep die Engel van die Here uit die hemel na hom: “Abraham, Abraham!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!” 12 Toe sê God: “Los jou seun! Moenie iets aan hom doen nie.

23 Los hom uit!

24 Nou weet Ek dat jy My dien: jy het nie geweier om jou seun, jou enigste seun, aan My te offer nie.” 13 Toe Abraham weer kyk, sien hy agter hom ’n skaapram wat aan sy horings in ’n bos vasgevang is. Hy het die ram gaan vat en hom in die plek van sy seun as brandoffer geoffer. 14 Toe noem Abraham die plek: “Die Here voorsien.” Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien.”

25 Los hom uit!

26

27 Lied 245:1 Ek wat vergifnis, Heer, ontvang het, sing dankbaar my verlossingslied. U weet hoe ek na U verlang het U het U guns my aangebied.

28 L 245:1 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

29 L 245:2 Ek was verlore in my sonde en van die goeie weg vervreem. Tog doen die Heer aan my die wonder om my as kind terug te neem.

30 L 245:2 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

31 L 245:3 O God wat ryk is aan ontferming, weerhou genade nooit van my, maar hou my steeds in u beskerming by U sal ek vir altyd bly!

32 L 245:3 vervolg Ek loof en prys U deurentyd, ek loof en prys U deurentyd en roem u groot barmhartigheid, en roem u groot barmhartigheid.

33 Seën Amen!


Download ppt "Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd."

Verwante presentaties


Ads door Google