De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip

Verwante presentaties


Presentatie over: "Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip"— Transcript van de presentatie:

1

2 Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Gal. 3:3 “Is julle dan so sonder begrip? Julle het met die Gees begin; wil julle nou in eie krag eindig?”

3

4 Matt. 7:22 “Baie sal daardie dag vir My sê: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’”

5 Joh. 4:48 “Jesus sê toe vir hom: “As julle nie tekens en wonders sien nie, glo julle eenvoudig nie.”

6 Matt. 16:4 “'n Slegte en afvallige geslag wil 'n teken hê, en geen teken sal aan hulle gegee word nie behalwe die teken van Jona.”

7

8 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk

9 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk Geen antitetiese denke nie

10 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk Geen antitetiese denke nie My beeld en invloed bo verspryding van die Evangelie

11 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk Geen antitetiese denke nie My beeld en invloed bo verspryding van die Evangelie Geen waardering vir gegronde Hermeunetiek nie

12 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk Geen antitetiese denke nie My beeld en invloed bo verspryding van die Evangelie Geen waardering vir gegronde Hermeunetiek nie Geen kerk dissipline nie.

13 Tekens van gebrek aan Heilig Gees:
Verswakking van die leer van die kerk Geen antitetiese denke nie My beeld en invloed bo verspryding van die Evangelie Geen waardering vir gegronde Hermeunetiek nie Geen kerk dissipline nie. Kerk is onvolwasse.

14

15 Hoe staan ek die Heilig Gees teë?
Heilig Gees verlig die Woord:

16 II Tim. 3:16 “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek,”

17 Hoe staan ek die Heilig Gees teë?
Heilig Gees verlig die Woord: Heilig Gees bring ons in 'n intieme verhouding met God:

18 Rom. 8:14 “Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God.

19 Rom. 8:15 “Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader.

20 Hoe staan ek die Heilig Gees teë?
Heilig Gees verlig die Woord: Heilig Gees bring ons in 'n intieme verhouding met God: Heilig Gees maak ons meer soos Christus:

21 II Kor. 3:18 “Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.”

22 Hoe staan ek die Heilig Gees teë?
Heilig Gees verlig die Woord: Heilig Gees bring ons in 'n intieme verhouding met God: Heilig Gees maak ons meer soos Christus: Heilig Gees leer ons God se wil:

23 Ef. 5:17 “Moet daarom nie onverstandig optree nie, maar probeer te wete kom wat die Here wil dat julle moet doen.”

24 Hoe staan ek die Heilig Gees teë?
Heilig Gees verlig die Woord: Heilig Gees bring ons in 'n intieme verhouding met God: Heilig Gees maak ons meer soos Christus: Heilig Gees leer ons God se wil: Heilig Gees maak ons heilig:

25 Ef. 3:16 “Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,”

26 Jes. 2:11 “Die Gees van die Here sal op hom rus: die Gees wat wysheid en insig gee, die Gees wat raad en sterkte gee, die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here.”


Download ppt "Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip"

Verwante presentaties


Ads door Google