De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015."— Transcript van de presentatie:

1

2 Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

3 Missionale Kerk-wees? Wat beteken dit om hier en nou`n missionale kerk te wees? Waarheen is ons oppad? Hoe lyk die kerk waaroor jy droom? Hoe moet ons gemeentes lyk? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

4 Wat lê agter die vraag? NGK wil Missionale kerk wees
Ons het koers en hoop nodig – NOU in 2015 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

5 5 stellings vanuit Handelinge
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

6 Stelling 1 Ons moet die kerk en die rol wat die kerk veronderstel is om te speel, absoluut ernstig neem. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

7 Die verhaal van Handelinge…
Storie van Handelinge ìs die storie van die kerk Kerk is deel van die plan van die Vader… Hemelvaart maak juis verhoog oop… vir die kerk Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

8 Die verhaal van Handelinge…
Hand 1: 6-8: Gaan U? Nee, julle gaan…! Ef 3:10…. “God (wil) die ryke verskeidenheid van sy wysheid deur die kerk bekend … laat word aan die elke mag en gesag in die hemelruim en op aarde…” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

9 Stelling 2 Ons kan hoop skep vir die kerk omdat ons in Handelinge sien dat agter, in en deur die kerk die lewende, drie-enige God self teenwoordig is en werk. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

10 Die drie-enige God is self teenwoordige en aan die werk
God se teenwoordigheid soms ontwykend, maar vroeë kerk twyfel nie oor werklikheid daarvan nie Lukas duidelik oor betrokkenheid van Vader Christus en die Gees (Hand 1:8; 2:1-4) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

11 Stelling 3 Daar was in die bediening van vroeë kerk `n geweldige sterk fokus op Jesus en sy verhaal. Dit het vir hulle oor Jesus gegaan! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

12 Dit gaan oor Jesus! Wat doen ‘n kerk? Hulle het die storie van Jesus vertel Hand 28:30-31 Paulus ontvang almal, verkondig die Koninkryk van God en vertel hulle alles wat die Here Jesus Christus gedoen het Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

13 Dit gaan oor Jesus! Hand 1:6-8 – Julle sal MY getuies
Buitengewone sterk fokus op Opstanding (meer as op kruis!)… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

14 As ons die storie wil vertel, moet ons ook die lewe leef!
Stelling 4 As ons die storie wil vertel, moet ons ook die lewe leef! Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

15 Ons moet Jesus se storie leef
Newbigin: Die beste uitlegger van die evangelie is die lewe van die gemeente Verslae oor die lewe van die gemeentes Hand 2:42-47… Oproep tot bekering in al die preke (jy kan nie die storie van Jesus regtig glo en nie verander nie….) Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

16 Ons moet Jesus se storie leef
Hand 3 : Gehoorsaam Hom in alles wat Hy vir julle sê. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

17 Stelling 5 Die laaste punt: kerk-wees is meestal nie `n netjiese, afgeronde, ordelike ding nie; dit gaan daaroor dat ons te midde van mislukkings en teleurstellings, chaos en selfs diepe vernederings sal aandruk vorentoe… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

18 Ons leef vorentoe… te midde van chaos
Tweede deel van boek minder van `n suksesstorie Verhaal van Paulus se reise… en ontbeurings! Teenkanting, mislukkings, geslaan, uitgeban, hofsake, skipbreuk, ens… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

19 Ons leef vorentoe… te midde van chaos
En tog beur hy vorentoe: “muddle through…” Gaan oor waagmoed, hoop en vertroue… ….om in nuwe vreemde situasies in te gaan… Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

20 Joernaaltyd Wat het jou geraak?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

21 Tafelgesprek Waar het jy bewus geword van die beweging van die Gees?
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

22 Geloofsbelydenis Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die Heilige Gees. Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

23

24

25


Download ppt "Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015."

Verwante presentaties


Ads door Google