De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November 2 1 8 8
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 45 van 2018 Voorbidding Dank Gebede -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles dankies aan U vanoggend! 11 11 November 2 1 8 8 Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie se dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Lettie Koekemoer - het rugoperasie gehad Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Lettie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Waar om aan te klop vir hulp Deuteronomium 28:2 Wanneer jy hulp nodig het, blaai na Psalm 25 en let op wat Dawid gedoen het. 1) Hy het geweet waarheen om te gaan. 'Ek rig my tot U, Here.' Onlangs het 'n leser ons gevra om te bid vir 'n familielid wat pas met fase vier kanker gediagnoseer is. Hoe vinnig kan ons lewens nie verander nie! Waarheen kan ons in sulke oomblikke draai? Na God toe. Hy word deur baie name in die Skrif geken waarvan een Jehovah-Rapha is - die Here wat genees. Hoe wonderlik is dit nie! Sy Woord sê, 'Hy...genees al jou siektes' (Psalm 103:3 NLV). By God is geen siekte ongen eeslik nie, wat beteken dat jy vandag in vertroue na Hom toe kan gaan. 2) Hy het geweet Wie om te vertrou. 'Ek vertrou op U, my God!..' (Psalm 25:2 NLV). 'n Man of vrou sonder God moet self die rol van God in sy of haar lewe vervul. Dit mag dalk doenbaar in die goeie tye wees, maar wat van kwaadaardige selle, foutiewe hartkloppe, afdankings by die werk of finansiële probleme? Na wie toe draai jy dan? 'Ek rig my tot U, Here.' 3) Hy het geweet hoe om te bid: 'Wys my, leer my, lei my.' 'Here, wys my die weg... leer my u paaie. Lei my deur u waarheid... want U, o God is my redder...' (verse 4-5 NLV). Die teoloog, Richard Foster, sê, 'Om te bid is om te verander. Dit is die sentrale manier wat God gebruik om ons te transformeer. As ons nie gewillig is om te verander nie, sal ons gebed gou prysgee.' Het jy daaroor gebid? Indien nie, gaan dadelik in God se teenwoordigheid in. Dis waar jy die hulp sal kry wat jy nodig het. Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Nov 2018 Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November"

Verwante presentaties


Ads door Google