De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bekering.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bekering."— Transcript van de presentatie:

1 Bekering

2 Rom 3:23 Almal het gesondig en is ver van God af

3 Joh 3:16-17 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat die wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word

4 Joh 14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die WEG en die WAARHEID en die LEWE . Niemand kom na die VADER behalwe deur MY nie.

5 Rom 6:23 Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe IN Christus Jesus ons Here.

6 Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.

7 Open 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by homingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My

8 Luk 14:28-29 Wie van julle wat ‘n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? Anders, as hy die fondament gelê het en nie in staat is om die gebou te voltooi nie, sal almal wat dit sien, met hom die spot begin dryf.


Download ppt "Bekering."

Verwante presentaties


Ads door Google