De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

10. Ek glo Jesus is terug hemel toe

Verwante presentaties


Presentatie over: "10. Ek glo Jesus is terug hemel toe"— Transcript van de presentatie:

1 10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Kolossense 2:12 en 3:1-4

2 Opstandingstyd Hierdie aanbieding is geskryf vir die Opstandingstyd.

3 Skriflesing Lees Kolossense 2:12 Lees Kolossense 3:1-3 Lees Kolossense 3:4

4 Kolossense 2:12 Jesus het daardie slegte gewoontes uit julle lewe uitgesny toe julle gedoop is. Jesus het julle toe splinternuwe mense gemaak. 'n Mens kan amper sê dat julle saam met Jesus uit die dood opgestaan het. Die

5 Kolossense 3:1 Julle is mos Christene. Daarom moet julle altyd probeer om so te lewe dat julle Jesus se hart bly maak. Jesus sit mos nou aan die regterhand van God. Dit is 'n baie spesiale plek in die hemel. Dit wys vir ons hoe belangrik Jesus is. Die

6 Kolossense 3:2-3 Daarom moet ons nie gedurig dink aan dinge wat hier op die aarde belangrik is nie. Ons moet meer begin dink aan wat God in die hemel wil hê ons moet doen... Daarom moet julle nou lewe soos wat Hy wil hê. Die

7 Kolossense 3:4 Wanneer Jesus weer kom, sal Hy julle almal saam met Hom hemel toe neem. Die

8 My kop op 'n ander plek...

9 Jesus By die doop gee ons die teken dat Jesus een word met die mens wat gedoop word – of dit nou 'n baba of groot mens is, maak nie 'n verskil nie... As ons aan Hom verbonde is / vas is, is dit asof alles wat met Hom gebeur het, ook met ons gebeur het. As ons aan Hom verbonde is / vas is, verander Hy ons ook om meer soos Hy te dink en te word. Hy help ons om te dink soos ons Vader dink... en soos nuwe mense te leef. Jesus is die Koning en maak ons reg vir sy Koninkryk...

10 Kinders van God Broers en susters…!
Ons dink dat Jesus ons Koning is, en Hy help ons om soos Hy op te tree.

11 Ek glo... Gebruik hierdie skyfie vir die Geloofsbelydenis:
Dit verander by die volgende elemente: 1. Begin: Ek glo in God die Vader.... 2. En in Jesus Christus 3. wat op die derde dag... 4. Ek glo in die Heilige Gees (Duif, ligblou kruis en vlamme) 5. Ek glo aan 'n heilige algemene Christelike kerk (liggaam)... 6. Vergewing van sondes (agtergrond word wit) 7. Opstanding van die vlees (agtergrond word groen) 8. En die Ewige Lewe (agtergrond word geel/goud)

12 As ons vas is aan Jesus en dink soos Hy dink, leef ons anders...

13


Download ppt "10. Ek glo Jesus is terug hemel toe"

Verwante presentaties


Ads door Google