De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Bybel Speletjies Name van JESUS.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Bybel Speletjies Name van JESUS."— Transcript van de presentatie:

1 Bybel Speletjies Name van JESUS

2 INSTRUKSIES Elke vraag het twee leidrade Kyk wie die regte antwoord kan gee sonder om altwee leidrade te gebruik. As julle die antwoord kan kry met 1 leidraad is dit 2 punte. As julle die antwoord kan kry met 2 leidrade is dit 1punte.

3 Vraag # 1 Die begin en die einde
Die eerste en die laaste letter van die Griekse Alfabet Die begin en die einde

4 Antwoord # 1 Alfa en Omega Open 1:8 “ Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige”

5 Vraag # 2 Die een wat die argument wen, kry die laaste….
‘n Boek bestaan uit ‘n …….. Die een wat die argument wen, kry die laaste….

6 Antwoord # 2 Die Woord Joh 1:1 “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God”

7 Dis baie belangrik in die hof As dit nie fals is nie, dan is dit ….
Vraag # 3 Dis baie belangrik in die hof As dit nie fals is nie, dan is dit ….

8 Antwoord # 3 Die Waarheid Joh 14:6 “ Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe.”

9 Dog nav mal Kyk in die spieël
Vraag # 4 Dog nav mal Kyk in die spieël

10 Antwoord # 4 Lam van God Joh 1:29 “ Die volgende dag sien Johannes vir Jesus na hom toe kom. Hy sê: “Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!”

11 In die buitenste ruimte Kristal word hiermee vergelyk
Vraag # 5 In die buitenste ruimte Kristal word hiermee vergelyk

12 Antwoord # 5 Helder Môrester Open 22:16 “Ek Jesus, het my engel gestuur om dit alles aan julle in die gemeentes te betuig. Ek is die Afstammeling, die Nakomeling van Dawid. Ek is die helder Môrester”.

13 Dit sit op jou nek Gelowiges kom hier bymekaar
Vraag # 6 Dit sit op jou nek Gelowiges kom hier bymekaar

14 Antwoord # 6 Hoof van die Kerk Ef 5:23 “Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is”

15 Hartseer man Bekend met smarte
Vraag # 7 Hartseer man Bekend met smarte

16 Antwoord # 7 Man van Smarte Jes 53:3 “Hy was verag en deur die mense verlaat, ‘n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg”

17 Vraag # 8 Dit vat die donkerte weg.
Hierdie is veral belangrik vir klein kindertjies. Dit vat die donkerte weg.

18 Antwoord # 8 Lig vir die wêreld Joh 8:12 “Op ‘n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg , sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee”

19 Sy stem is baie belangrik. Skape is Sy besigheid.
Vraag # 9 Sy stem is baie belangrik. Skape is Sy besigheid.

20 Antwoord # 9 Die Goeie Herder Joh 10:11 “Ek is die goeie Herder. Die goeie Herder lê sy lewe af vir die skape”

21 Elke huis het ‘n paar hiervan. Jou hart het ook een.
Vraag # 10 Elke huis het ‘n paar hiervan. Jou hart het ook een.

22 Antwoord # 10 Die Deur Joh 10:9 “Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind”

23 Jesus se liggaam word hiermee vergelyk. Jesus het dit laat meer word.
Vraag # 11 Jesus se liggaam word hiermee vergelyk. Jesus het dit laat meer word.

24 Brood van die Lewe Joh 6:48 “Ek is die brood wat lewe gee”.
Antwoord # 11 Brood van die Lewe Joh 6:48 “Ek is die brood wat lewe gee”.

25 Vraag # 12 = 1 Enigste

26 Antwoord # 12 Seun van God Luk 1:35 “Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God”.


Download ppt "Bybel Speletjies Name van JESUS."

Verwante presentaties


Ads door Google