De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September 2 1 8 8
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 37 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie & dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy is baie siek en kry chemoterapie Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir André Ackerman-baie ernstig siek in hospitaal Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen-hy gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Louis van Aswegen-het ligte beroerte gehad -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles dankies aan U vanoggend! 16 16 September 2 1 8 8 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Is daar ’n doel met alles? “Alles gebeur met ’n rede.” Sulke uitdrukkings wemel op sosiale media en in films, sepies en gesprekke. Nogtans is dit ’n skok vir mense om te moet hoor hierdie uitdrukking is nie godsdienstig nie. Almal, vanaf New Agers tot by Hollywood, gebruik dit. Hulle glo daar’s een of ander onpersoonlike, of in die geval van godsdienstiges, goddelike, oorsaak vir alles, of dit nou goed is of sleg. Dit “help” hulle blykbaar om dan nie verder na te dink oor goed of sleg nie. Paulus volg ’n ander roete in Romeine 8: Hy bied nie ’n rasionele antwoord op die vraag na doel van die lewe nie, maar ’n relasionele een. Hy skryf naamlik dat niks in hierdie lewe ons kan skei van die liefde van Christus nie. Om dit te bevestig, noem hy alle moontlike dinge op wat die potensiaal het om dit te doen: bose magte, kragte, dood, lewe, lyding, teenstand, vervolging, moord… Hierna sê Paulus dat niks ons kan skei van die liefde van God in Christus Jesus nie. Ons troos is dat Christus in alles by ons is. Die verhouding met Hom is altyd en orals stewig in plek, maak nie saak wat gebeur nie. Geloof gaan oor ’n relasie, ’n lewende een! Spreuke 15:29 Ons wat in CHRISTUS JESUS is, is bedoel om verander te word – en die KARAKTER EIENSKAPPE in die WESE en GEAARDHEID van GOD te kry Gedagte vir die week ?? ??? Geskryf deur Stephan Joubert Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Okt 2018 Onbeperk Konsert Articon Skool 04 Nov Gemeentefees; Nagmaal & John se afskeidspreek 11 Nov 2018 Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September"

Verwante presentaties


Ads door Google