De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!"— Transcript van de presentatie:

1 Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 21 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Serge Degua – vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing id asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Naas en Heleen Lamont – bid vir Heleen se kanker behandeling en Naas vir sy gesondheid Bid asb vir Tinus & Leanne Joubert – Leanne se moeder is oorlede 22 22 Mei 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Wanneer JY nie GOED genoeg VOEL nie “GOD het na SY handewerk gekyk en dit was GOED in elke opsig…” Gen 1:13 NLV Farai Chideya het ‘n graad by Harvard behaal, vir Newsweek gewerk, en vinnig opgang gemaak. Tog het sy jare lank teen mulimia gestry, terwyl sy probeer het om soos die glasbeelde rondom haar te lyk. Toe sy uiteindelik bevry is van die siekte, het sy geskryf : ”Toe ek gewig verloor, het dit nie my persoonlikheid verander of die emosionele bagasie van my kinderjare ligter gemaak nie. Ek het gedink dat ek wil maer wees. Wat ek eintlik wou wees is gelukkig, en nie my voorkoms of prestasies kon dit doen nie. Omdat ek nie myself liefgehad het of aanvaar het nie, was die aanvaarding van ander nooit genoeg nie. Wanneer ek perfek probeer wees het, het ek ontoeganklik en afwesig gelyk, die teenoorgestelde van wat ek wou hê.” dan deel sy vier lewensveranderende beginsels: Jou obsessie om perfek te wees sal jou in eensaamheid gevange hou, omat gesonde verhoudings op eerlikheid en totale aanvaarding gebou word. Jou obsessie om perfek te wees sal jou dwing om jou tekortkominge te sien as iets wat weggesteek moet word, eerder as geleenthede om te groei. Jou obsessie om perfek te wees sal jou laat stilstaan by wat jy eendag gaan wees, in plaas daarvan om te geniet waar jy tans is. Jou obsessie om perfek te wees sal die geleentheid om jou lewe te laat tel van jou steel, want wanneer jy konstant op jouself fokus, sal jy niks meer hê om vir ander te gee nie. GOD het nie nodig gehad om jou te skep nie, HY het gekies om jou te skep. Op die dag wat jy gebore is het HY geglimlag en gesê, “Goed in elke opsig” wanneer jy dit besef, sal jy nie meer voel dat jy nie goed genoeg is nie. Sielskos: 1 Konings 1-2; Handelinge 2:22-47 VERDEELDHEID HY het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en ‘n huisgesin wat onderling verdeeld is, spat uitmekaar.” Lukas 11:17 Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde. Jakobus 4:17 ?? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 29 Mei 2017 Maak ‘n helse NG Kerk klomp geld en AM steeds hemel toe Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!"

Verwante presentaties


Ads door Google