De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Sondag, 9 Junie 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Pinksterfees-nagmaal Tema: Leer ken die Gees opnuut Prediker: Ds.Maryke van Niekerk

2

3 “Connect the dots”…

4 Open my oë, my hart en my ore
Maak my nou stil, Heer Maak my nou stil, Heer Ek wil na U luister My hart vir U oop maak Dat U my kan aanraak Open my oë, my hart en my ore Dat ek U leer ken, Heer, En voor U kan lewe

5

6 As gelowiges ken ons God die Vader
wat vir ons sorg en vir ons lief is. Ons ken die Verlosser wat ons sonde en skuld kom wegneem. Daar is egter baie keer meer van ‘n vaagdheid as dit kom by die Derde Persoon van die Drie-Eenheid, die Heilige Gees.

7 My eerste boek, Teofilus, het ek geskrywe oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af tot op die dag van Sy hemelvaart. - Handelinge 1:1

8 Handelinge – Alles wat Jesus daarna doen
Laaste gebeurtenis in Lukas = Hemelvaart Eerste gebeurtenis in Handelinge= Hemelvaart Lukas – Alles wat Jesus gedoen en geleer het van die begin af tot op die dag van Sy hemelvaart Handelinge – Alles wat Jesus daarna doen

9 Jesus is steeds aan die werk!
Jesus is steeds aan die werk vir ons! Jesus is steeds aan die werk vir ons en saam met ons!

10 Aanbid ons ‘n Twee-Eenheid
of God Drie-Enig???

11 Die kerk praat baie oor die Gees
Die kerk praat baie oor die Gees. Ons preek die leer van die Heilige Gees. Ons praat daarvan om met die Gees vervul te wees, met die Gees saam te leef en te wandel, die vrugte van die Gees te hê en om deur die Gees vertroos te word. Tog is dit moontlik om met al die leerstellings van die Heilige Gees bekend te wees, maar Hom steeds nie te ken nie…

12 Bruismeel Room Sprite = 1 botterbroodjie

13 Vader Heilige Gees Seun

14 = H20

15 WATTER ROL SPEEL DIE HEILIGE GEES IN ONS LEWE?

16 Die Heilige Gees trek ons na en verbind ons met Christus
Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie. Johannes 6:44

17 2) Die Heilige Gees help ons om te bid
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. (Rom. 8:26-27)

18 5) Die Heilige Gees lei ons
Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. (Johannes 16:13)

19 Die Heilige Gees trek ons na en verbind ons aan Jesus;
Die Heilige Gees help ons om te bid; Die Heilige Gees leer ons; Die Heilige Gees herhinner ons;

20 5) Die Heilige Gees lei ons;
6) Die Heilige Gees produseer vrugte in ons lewe; 7) Die Heilige Gees gee vir ons krag.

21 Wat beteken dit om Geesvervuld te wees?

22 Geesvervulling is nie opsioneel nie, dit is ‘n opdrag van God!
…Laat die Gees julle vervul…

23 As ons nie Geesvervuld is nie, mis ons
God se doel met ons lewe!

24 Die Heilige Gees moet nie net iemand in ons lewenshuis wees wat soos ‘n loseerder in die buitekamer woon nie. Hy moet nie net ‘n gedeelte van ons lewe beheer nie, maar moet beheer hê oor ons ganse lewe.

25 Daarom beteken om Geesvervuld te wees om elke sleutel van elke deel van ons huis aan die Gees oor te gee!

26 Is Geesvervuldheid permanent???
Geesvervulling is nie net ‘n eenmalige ervaring of ooreenkoms met die Heilige Gees nie

27

28 HOE KAN EK GEESVERVULD LEEF?

29 So het ons dan deur die geloof die Gees ontvang wat God beloof het.
- Galasiërs 3:10-14 Ons ontvang nie die Heilge Gees deur goeie werke of sekere rituele nie…

30 Ons ontvang die volheid van die Heilige
Gees deur vir God daarvoor te vra en dit in die geloof te ontvang.

31 Hoe weet ek dat ek Geesvervuld is?
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee- die Vader van die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra. - Lukas 11:13 So sal die Vader aan julle gee wat julle ook al in My Naam vra.” – Johannes 15:16

32 Wat is die dinge wat Geesvervulling keer?
Vrees keer Geesvervulling; Sonde keer Geesvervulling; Onkunde keer Geesvervulling; Tradisie keer Geesvervulling

33 Ons moet nie net weet van die Heilige Gees nie, ons moet die Heilige Gees KEN!

34 God nooi elkeen van ons uit om in die
diep kant van die water te beweeg…

35

36

37 Dankoffers & aankondigings

38 En gryp my hart weer terug
O, Vader U gesig Is waarop ek my rig U oë rus op my, U kind En gryp my hart weer terug

39 Soos kinders wil ek gaan Geseënd, genees, versadig Heer
O, Jesus raak my aan Soos kinders wil ek gaan Geseënd, genees, versadig Heer Sal ek U liefde leef!

40 O, Gees blaas aan die vuur Wat eens so hoog brand hier Herlaai my lamp
Laat U lig brand ‘n Liefdesvonk wat duur

41 Ontvang die Here se seën

42 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google