De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April 2 1 6 6
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 15 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Kitty Warden – sy het gebed nodig -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 10 10 April 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Wasgoedgebed Takkies van geluk Ek staan voor U HERE met my bondeltjie geestelike wasgoed. My mandjie loop oor. HERE help my asb sorteer? Met U hoef ek nie vlekverwyderaars te koop nie, want U bloed was my witter as sneeu. U ken my hart, was my en hang my in U sonlig van geregtigheid, en al wapper ek soms teesinnig in U winde van verandering, moet my asb nie van die lyn afhaal voordat ek skoon en droog en bruikbaar in U diens is nie. HERE stryk al die kreukels van depressie, selfbejammering, bitsigheid en alle sonde uit met U strykyster van liefde, vergifnis en genade. Wanneer U met my klaar is, hang my op sodat almal U in my kan sien Amen! HERE, By U is daar rus en vrede By U is daar vergifnis By U is daar alles wat goed en mooi is By U kry ons krag vir elke dag By U kry ons moed vir elke dag By U kry ons deursettings vermoë By U is daar oneindige genade By U is daar altyd hoop By U is daar geloof en aanmoediging. By U is daar volmaakte LIEFDE Daarom plaas ek myself in U hande vandag, want daarsonder kan ek nie. Daarsonder wil ek nie …NOOIT nie! ??? . . . ???? Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . Die LIEFDE bedek alles, GLO alles, HOOP alles, VERDRA alles 1 Kor 13:7 ??? Onthou om te onthou . . . help Datum “Topic” Plek 07 Mei 2016 Potholefees Lumiêre Skool 17 Mei 2016 Ma & dogter aand NG Kerk Gretha Wiid is die gasspreker Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April"

Verwante presentaties


Ads door Google