De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug."— Transcript van de presentatie:

1 Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug

2 Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug Spreuke 4 :20 -23:
4:20 My seun (Gemeente), luister na wat ek sê, neig jou (julle) oor tot my woorde, 4:21 laat hulle nie wyk uit jou (julle) oë nie, bewaar hulle binne-in jou (jul) hart. 4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ‘n genesing vir hulle (julle) hele liggaam. 4:23 Bewaak jou (jul) hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

3 Mark.4:3-9, 14-20

4 Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug Spreuke 4 :20 -23:
4:20 My seun (Gemeente), luister na wat ek sê, neig jou (julle) oor tot my woorde, 4:21 laat hulle nie wyk uit jou (julle) oë nie, bewaar hulle binne-in jou (jul) hart. 4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en ‘n genesing vir hulle (julle) hele liggaam. 4:23 Bewaak jou (jul) hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

5 Hoe weet mens of iemand Vader liefhet
?? Hoe weet mens of iemand Vader liefhet

6 Hoe weet mens of iemand Vader liefhet
?? Hoe weet mens of iemand Vader liefhet Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

7 Joh 14:21 -24: 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar. 14:22 Judas, nie die Iskáriot nie, sê vir Hom: Here, hoe is dit dat U aan ons U sal openbaar en nie aan die wêreld nie? 14:23 Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. 14:24 Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.

8 1Jn 2:3 -6 2:3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. 2:6 Hy wat sê dat hy in Hom bly, behoort (G obligated/ verplig) self ook so te wandel soos Hy gewandel het.

9 Hoe weet mens of iemand sy naaste
?? Hoe weet mens of iemand sy naaste liefhêt

10 Hoe weet mens of iemand sy naaste
?? Hoe weet mens of iemand sy naaste liefhêt 1Jn 5:2,3 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 5:3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.

11 Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense

12 Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense
Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge

13 Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense
Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardelose insettinge – versadiging van vlees

14 Gebooie van dood Matt. 15:8,9 – gebooie van mense
Mark. 7:7-9, 13– oorlewering, derglike dinge Kol. 2:20-23–waardelose insettinge – versadiging van vlees Tit. 1:14,16 – Fabels / stories

15 Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

16 Gebooie van lewe Rom 13:9 Want dít: Jy mag nie egbreek nie, jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie, jy mag nie begeer nie, en watter ander gebod ook al, word in hierdie woord saamgevat: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.

17 Afsluiting Joh 21:15 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. Joh 21:16 Pas my skape op. Joh 21:17 Laat my skape wei.

18


Download ppt "Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug."

Verwante presentaties


Ads door Google