De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Joh. 16: 12-15 Heb. 1: 1-2.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Joh. 16: 12-15 Heb. 1: 1-2."— Transcript van de presentatie:

1 Joh. 16: Heb. 1: 1-2

2 Joh. 16: “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle sal dit nie nou kan begryp nie. Wanneer Hy kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei. Wat Hy sal sê, sal nie van Homself kom nie: Hy sal net sê wat Hy hoor, en Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle verkondig. Hy sal My verheerlik, want wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig. Alles wat aan die Vader behoort, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle verkondig.”

3 Heb. 1: 1-2 In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak.

4 ONS BID SAAM.

5 Die tema: HOE HOOR EK DIE STEM VAN DIE HEILIGE GEES?

6 As gelowiges wat die WIL van God soek: vra ons angstig na die LEIDING van die HEILIGE GEES!

7 Die vraag is: HOE HOOR EK DIE HEILIGE GEES SE STEM OF FLUISTERING?

8 Al 3 LIGTE moet in ‘n LYN wees! Dan is die BOOT op ‘n VEILIGE
kanaal oppad na die HAWE!

9 Die EERSTE LIGTORING Die BYBEL!

10 Joh. 16: 13 “Wanneer Hy kom, die Gees van die WAARHEID sal Hy julle in die hele waarheid lei…. Hy sal net sê wat Hy by my gehoor het!”

11 Die TWEEDE LIGTORING! MEDEGELOWIGES

12 Onthou die GAWES van die GEES
Onthou die GAWES van die GEES! Party gelowiges het die gawe om die Woord van God aan ons te openbaar.

13 Die DERDE LIGTORING! OMSTANDIGHEDE!

14 Die Here Jesus het dikwels deur LIEF en LEED Sy dissipels se oë oopgemaak om die WAARHEID te sien!

15 Die VIERDE LIGTORING! My GESONDE VERSTAND!

16 Die Gees help my in my GEBEDSLEWE!

17 Die Gees lei my deur wat ek LEES (Die Bybel), deur wat ek HOOR (by medegelowiges), deur wat ek SIEN (in my omstandighede), en deur wat ons DINK en VRA (deur my gesonde verstand en gebed tot GOD!).

18 ONS BID SAAM.


Download ppt "Joh. 16: 12-15 Heb. 1: 1-2."

Verwante presentaties


Ads door Google