De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 37 van 2017 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Milan Loots – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Engela Vermeulen vir volle genesing Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Oom Harry Vorster vir genesing Bid asb vir Ruan van Zyl vir spoedige herstel Bid asb vir Christihan Barnard vir spoedige herstel na ongeluk Bid asb vir Dirk van Schalkwyk vir spoedige herstel Bid asb vir Hanna Pienaar – kry groot oog operasie- bid vir herstel Dank Gebede 10 10 September 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Vermy Daardie V.V.V. leefwyse Daar’s iets soos slegte vrees en gesonde vrees. Ons benodig ’n gesonde vrees vir dinge soos wilde diere, elektriese drade, vuurwapens, gifstowwe, ensovoorts. Hiersonder kan ons nie behoorlik oorleef nie. Maar daar is ook ongesonde vrese wat ons liggaam gedurig in daardie ‘V.V.V.” toestand (“vries, vlug, of veg”) inforseer. Verseker is daar tye dat ons moet “V.V.V.,” maar as ons voortdurend in hierdie ongesonde sone uitkamp, dan vergiftig ons onsself met negatiewe emosies en gedrag. Ons durf nooit slawe van enige vrees word wat ons lamlê nie. God daag elke keer te midde van sulke vrees en onsekerheid op met die woorde: “Moenie bang wees nie, dit is Ek!” Hy verseker ons keer op keer van sy teenwoordigheid wanneer vrees en ander negatiewe gebeurtenisse dreig om ons lewe te oorspoel. Sy nabyheid bring ons onstuimige harte tot bedaring. Hy kalmeer ons gemoed. Maar God gebruik graag ook vriende en kundiges om ons te help met daardie irrasionele vrese in ons lewe. Maak gebruik van sulke mense se raad en hulp. Moenie wegkruip in jou eie “V.V.V.” bunker nie. Dit is nie veilig daar nie. Jesus se nabyheid is jou veiligheid en jou troos.  Gedagte vd week ???? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 05 Nov 2017 Gemeentefees NG Kerk 12 Nov 2017 Kerssangdiens NG Kerk deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September"

Verwante presentaties


Ads door Google