De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”

Verwante presentaties


Presentatie over: "“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”"— Transcript van de presentatie:

1 “…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 05 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Cedric Wiegaend – bid vir volle herstel na operasie Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Anna Chandler – sy gaan in vir ‘n operasie Bid asb vir Maureen Voigt – sy gaan vir ‘n operasie 29 29 Januarie 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Leer om jouself aan te moedig! “…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang” 1 Samuel 30:6 Dawid het pas n string militêre oorwinnings behaal. Toe hy egter by die huis kom, en sien dat dit deur die Amalekiete vernietig is en dat sy familie gevangene geneem is, was hy gebroke. Hy het egter nie bly lê nie. “Toe vra Dawid vir die HERE: “Moet ek hulle agternasit? Sal ek hulle inhaal?” En die HERE het geantwoord: “Ja, agtervolg hulle. Jy sal hulle sekerlik inhaal en alles terugkry wat van jou geneem is” (vers 8). Dawid se self-bemoediging, tesame met GOD se leiding, het hom na sy volgende oorwinning gelei. Jy moet leer hoe om op die regte manier met jouself te praat, hoe om GOD se beloftes aan te haal, en hoe om vir jouself te bid. Hier is ‘n belofte uit die Psalms waarop jy kan staan: In die nag vloei die trane, maar in die oggend is daar vreugde. (Ps 30:6) Jou vreugde sal weer terugkom. GOD het dit beloof! Kyk dus vandag in die spieël en verklaar: “Hierdie slegte ding sal ook verbygaan, wat my nie vernietig nie, maak my sterker. Ek sal hierdie situasie solank gebruik om nader aan U te beweeg. Die grootste strydperke bring die grootste oorwinnings. Toe hy terug kyk op die slegte tyd van sy lewe, het Josef gesê,”wat my betref, het GOD die kwaad wat julle gedoen het, omgekeer in iets wat goed is. (Gen 50:20) GOD doen dit nogsteeds! Ander mense kan nie jou noodlot beheer nie, maar GOD kan, en HY is nie soos ander mense nie. HY kan jou pyn in iets goeds verander. Leer dus om jouself aan te moedig! STRESS … Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan GOD bekend. En die vrede van GOD … sal oor julle harte en gedagtes die wag hou ….Filippense 4:6-7 GROOT WAARHEID. . . Daardie tyd het JESUS gesê: “Ek prys U, Vader ….dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.” Matteus 11:25 Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 25 Aug 2017 Gemeentekonsert 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”"

Verwante presentaties


Ads door Google