De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie 2 1 6 6
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 27 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Chenique vd Merwe – sy het ernstige gebed nodig (Dokters kan nie uitvind wat fout is nie) 03 03 Julie 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: WORD STERKER DEUR VERANDERING (Deel 1) Wanneer geloof ‘n toets deurstaan kan jy volhard – Jak 1:3 Verandering is een ding in die lewe waarop ons altyd kan staatmaak. Ons probeer keer maar verandering wag nie, dit oorval ons eenvoudig. Om deur verandering sterker te word, moet ons opgee, opskerp en onsself verhard. Eerstens, moenie die stres van verandering probeer systap nie. Verandering is onafwendbaar, daar is geen uitkoms nie. Hou op om dit as die vyand te beskou, omarm dit eerder as 'n vriend. Jy kom slegs waar jy moet wees wanneer jy die perd in die rigting stuur waarheen dit in elk geval besig is om te hardloop! Tweedens ons veg of vlug instink is nie bevoeg om skielike verandering te hanteer nie. Daar is egter 'n oplossing : dra jou lewe volkome aan GOD op en bid om Sy wysheid,....besef jy nie dat GOD so goed vir jou is omdat Hy vir jou tyd wil gee om tot inkeer te kom nie? Rom 2:4 God het ons lief soos ons is, maar te lief om ons te laat staan soos ons is. Laastens, soos 'n grapmaker gesê het, "Ek sou geen energie gehad het, as dit nie vir stress was nie!" Maak jy dinge vir jouself moeiliker as wat nodig is? Praat jy geloof of praat jy vrees? Probeer jy jouself oortuig dat jy nie die verandering kan baasraak nie?? Is jy op die punt om op te gee? As jy sukkel om jou situasie te verstaan, lees die volgende woorde : "WANNEER 'N MENS SE GELOOF 'N TOETS DEURSTAAN, VEROORSAAK DIT DAT JY KAN VOLHARD.“ Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle jul lewensdoel bereik en geestelik gesond wees - Jak 1:3-4 ONEERLIKHEID ?? Lukas 16:10 GROOT WAARHEID . . . Beheer hoe jy kommunikeer Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” Johannes 7:46 Gedagte vir die week : ?? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Aug 2016 Onbeperk konsert NG Kerk 04 Nov 2016 Johann Ackerman NG Kerk Hierdie aande mag jy nie misloop nie. Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie"

Verwante presentaties


Ads door Google