De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.

Verwante presentaties


Presentatie over: "NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15."— Transcript van de presentatie:

1 NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15

2 Broers, ek kon met julle nie praat soos met mense wat hulle deur die Gees van God laat lei nie; ek moes praat soos met wêreldse mense, soos met kindertjies in die geloof in Christus. Ek het julle met melk gevoed, nie met vaste kos nie, want julle kon dit nog nie verteer nie. 1 Kor. 3:1-2

3 En julle kan dit ook nou nog nie verteer nie, want julle is nog wêreldse mense. Daar kom jaloesie en twis onder julle voor. Is dit nie omdat julle nog wêrelds is en julle wêrelds gedra nie? As een van julle sê:“Ek is vir Paulus,” en 'n ander: “Ek is vir Apollos,” is julle dan nie nog wêrelds nie? 1 Kor. 3:3-4

4 want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie
want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus. Of dit goud, silwer, edelstene, hout, gras of strooi is waarmee iemand op die fondament bou, elkeen se werk sal aan die lig kom Kor.3:11-12

5 As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;
Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets. As iemand se bouwerk bly staan, sal hy beloon word;

6 as iemand se werk verbrand, sal hy nie beloon word nie, en tog sal hy self gered word, maar soos iemand wat uit die vuur geruk is. 1Kor.3:13-15

7 GOD VAN VERNUWING Hand. 2 gee die antwoord Gered uit vormgodsdiens
Platofase. Eseg.47 Hand. 2 gee die antwoord Gered uit vormgodsdiens Vergader in huise Getuig en groei Vervul met die Heilige Gees

8 MENSE WÊRELDSE Ou natuur in beheer Nog nie weder- gebore nie. Joh.3
Nie in Christus

9 WÊRELDSE MENSE Eiewillig.1Tes5:19 Afgode Sonde.Ef 4:30 Gras/goud
Onkunde.Hd 19

10 GEESVERVULDE CHRISTENE
Groei en bedien Voorbeeld.Gal 5:22 Bybel. Gehoorsaam Gebed Getuig. Hand 1:8

11 HET JY CHRISTUS INGENOOI?

12 WEERSTAND TEEN DIE GEES

13 ONDER BEHEER VAN DIE GEES

14 Toe het Hy vir almal gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, elke dag sy kruis opneem en My volg, Luk. 9:23

15 die Heilige Gees gee vir die wat vra.
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra. Luk. 11:13


Download ppt "NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15."

Verwante presentaties


Ads door Google