De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •."— Transcript van de presentatie:

1 Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •

2 Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...” Alex lees...

3

4 Die Roos- AG Visser Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof! CD word gespeel

5 Die Roos- AG Visser Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou. Die gedig moet hier geplak word... Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof! Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou.

6

7 Hoop/Wanhoop; Geloof/Twyfel; Hartseer/Vrede
Alex praat van die wipplank van emosie

8 Johannes 11: Faure lees die teks

9

10 Twee Teenstrydige Stemme
Alex praat oor die twee stemme

11 “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie
“Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie. Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.” Alex

12 Ek weet Ja, Here God U alles sal gee wat U van Hom vra
ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God Ligte stem (Faure): Die stem van geloof kom duidelik na vore in die gedeelte. Marta wat aan die begin van haar ontmoeting met Jesus sê: “Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.” Wanneer Jesus sê dat haar broer gaan opstaan sê sy vinnig: Ek weet. Op Jesus se verklaring dat Hy die opstanding en die lewe is sê sy: Ja, Here en “ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Marta maak duidelike geloofsuitsprake teenoor Christus. Hierdie stem kom helder en duidelik oor. Maar hierdie stem is nie al nie... die Een wat na die wêreld toe moes kom.

13 “Here, hy ruik al...” “Here as U hier was...” Donker stem: (Alex)
Al twee die sussies se opmerking teenoor Jesus was eerstens: “Here as U hier was...” M.a.w. iets van twyfel en teleurstelling en verwyt. Dan ook wanneer Jesus die opdrag gee dat die klip weggerol moet word, is Marta baie vinnig om Hom te keer en wys sy dat sy nie verstaan wat Jesus gesê het nie. Haar woorde: “Here, hy ruik al...” maak dit so duidelik.

14 Wat is jou Binnegesprek?
Faure

15 FAure

16 .... die Gees sorg dat julle vir altyd sal lewe… selfs al moet julle liggam dood gaan… die Gees sal julle op ‘n splinter nuwe manier laat lewe.” 2Kor 5 ....ons sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie…. Rom 8: 9-10

17 Jesus Treur saam met hulle... Saam met ons?
Alex

18 Jesus se gemoed het weer vol geskiet
sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan Jesus het gehuil Jesus se gemoed het weer vol geskiet Alex

19 Alex

20 Faure praat dan die volgende paar, hierdie slide stel ons professionele persoon se gesprek voor.

21

22 Faure: Is die dood die einde van die pad?

23 Hoe vat ek nou my Rouproses Verder?
Faure

24 Faure: Hoe hou ek die gedagtenis van ander lewendig.

25 Ons loop nie alleen nie... Alex: Ons loop nooit alleen nie

26 Alex: Christologise voltooiing
Alex: Christologise voltooiing. Jesus het as mens saam gehuil, Hy huil saam met elkeen van ons, maar meer as dit. Hy het die verhouding herstel en die dood oorwin.

27 Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.” Alex lees hierdie teks.

28 Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •


Download ppt "Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •."

Verwante presentaties


Ads door Google