De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!"— Transcript van de presentatie:

1 Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 25 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer – emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Chenique vd Merwe–sy kry weer chemo behandeling 19 19 Junie 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: VADERSDAG . . . Ons Hemelse Vader het vir elkeen van ons ‘n aardse Pa gegee - Iemand wat daagliks met liefde en trots vir sy eie gesin kan sorg. Elke nare, donker spook jaag hy gou-gou weg. As hy ‘n hartseer hartjie troos, is alles gou weer reg. Hy’s die een wat sy kinders leer wat reg en wat verkeerd is. Hy is deel van elke avontuur, of dit ernstig is, of sommer plesier. God het sy kinders voorwaar geseën toe Hy vir elkeen ‘n Pa gegee het. ‘n Pa om saans voor nag te sê en elke dag lief te hê! HIER IS EK, HERE ?? Lukas 16:10 Liewe Pa, as ons terug kyk op ons lewens pad, ‘n reis wat ons moes stap, sien ons pa om elke hoek. Van kleins af was pa daar vir ons. Saam het ons gespeel en romtomtalie gedraai. Pa het ons beskerm en nooit vergeet of verraai nie. Verstote was ons eens op ‘n tyd - alleen moes ons die pad stap. Maar pa was altyd daar vir ons. Pa het ons groot gemaak en pa het ons altyd net die beste gegee. Saam het ons trane en liefde gedeel.... saam het ons ook gelag - stories vertel in die aande tot laat en drome gebou en ons gedagtes laat gaan. Dankie pa dat pa altyd daar is vir ons. Dankie dat pa ons foute vergewe en vergeet. Dankie dat pa ons die dinge van die lewe geleer het. Pa het ons kinders geleer hoe om ‘n dame en ‘n man te wees. Pa het ons geleer om iemand te wees wat die goeie in die lewe raak sien. Pa het ons geleer van ons Hemelse Vader en hoe om Hom met ‘n oop hart te kan dien. Dankie pa vir al pa se liefde en pa se woorde en wyse raad. Dit sal by ons bly waar ons ookal gaan. Dankie pa dat pa ons nog dra. Dankie liewe HERE vir ‘n wonderlike pa soos ons sin - want vir ‘n beter pa kon ons nie vra! U is oneindig goed vir ons!! Amen GROOT WAARHEID . . . HOU OP BID SOOS VERLOORDERS Die HERE sê: Roep uit volle bors, moet niks verswyg nie! Laat jou stem hoor, duidelik soos ‘n ramshoring! Wys my volk op hulle oortredinge … Jesaja 58:1 Gedagte vir die week : ?? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Aug 2016 Onbeperk Konsert NG Kerk 04 Nov 2016 Johann Ackerman NG Kerk Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!"

Verwante presentaties


Ads door Google