De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 17 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Rita Brink – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Brenden Smuts – hy het Netofibramatosis Bid asb vir tannie Lena Dysel – vir GOD se nabyheid Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete 23 23 April 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Nasionale Gebedsinisiatief – Week 2 Regering & Regstelsel: daaglikse seën vir week 2: Ons seën die regering van SA in die nam van JESUS CHRSITUS, sodat ons in rus en vrede kan leef, en kan toeneem in volkome toewyding aan GOD, wat verlang dat alle mense gered sal word en tot kennis van die waarheid kom; ons seën ons leiers en gee hulle harte oor in GOD se HAND, wat dit soos ‘n waterstroom kan rig en lei; mag hulle in geregtigheid, eerlikheid en billikheid regeer teenoor alle burgers, buitelanders, die behoeftiges en minder bevoorregtes, en sal sorg dat reg geskied. Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, daarom seën ons ons leiers met verlossing van en beskerming teen bose magte, teen toordery en dat hulle nie betrokke sal wees in afgodsdiens en enige vorm van okkultisme nie. Ons seën hulle met wyse raadgewers en dat alles bose manne en vroue uit die geledere van die president, ministers en ander regeringsamptenare verwyder word. Ons seën ons regters, prokureurs, advokate, vervolgingsgesag teen vernietigende idelogieë, misdaad, moord, geweld, volksmoord, revolusie en rebellie. O HERE GOD, seën ons regering. Amen STRESS … ?? HY het opgestaan . . . In die vroeë kerk het Christene mekaar gereeld gegroet en ook aangemoedig met die woorde: "die Here het opgestaan." Dit was die oorwinningskreet van die vroeë kerk. Hierdie vaste wete dat Christus die dood uitgeknikker het en dat Hy nou as Heer leef, was die fondament waarop die kerk geplant is. Hierdie belydenis is ook die fondament waarop die kerk nog steeds staan. Hiersonder is geen ware geloof moontlik nie. Sonder die opgestane Heer se teenwoordigheid is ons geloof nutteloos. Jesus is die hoop vir elke gelowige. Hy is die anker vir elkeen wat aan Hom vashou. HY is ons Heer. Saam met die kerk van die Heer oor die wêreld bely ons in hierdie dae opnuut dat Jesus opgestaan het. Sy oorwinning is ook ons s'n. Sy triomf is ons deel. Daarom leef ons. Daarom vier ons fees te midde van al die vure van haat en wanhoop rondom ons. Christus is by ons al die dae tot aan die einde van die wêreld. In Hom en deur Hom leef ons. Saam met Hom stap ons die res van die jaar tegemoet met hoop Stephan Joubert Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . ??? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April"

Verwante presentaties


Ads door Google