De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November 2 6 6 1
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 47 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Leah Rynders – bid vir genesing 20 20 November 2 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Geniet elke dag . . . “…jy moet elke dag van jou lewe geniet…” Prediker 9:9 Salomo skryf: “Maar jy, gaan eet jou kos, gaan drink jou wyn en geniet dit. GOD is tevrede met wat jy doen. Jy moet altyd wit klere dra, en jy moet lekkerruik-olie op jou kop smeer. Jy moet die lewe geniet saam met die vrou vir wie jy lief is. Jy moet elke dag van jou lewe geniet, elke dag wanneer niks is soos dit moet wees nie. Dit is GOD wat vir jou elke dag gee…want dit is wat jy kry teryl jy lewe en hard werk in hierdie wêreld. Jy moet alles doen wat jy kan doen, jy moet dit goed doen, want jy gaan na die doderyk en daar sal jy nie werk of dink of weet of wysheid hê nie…waarvoor wag jy? Om graad te vang? Om te trou? Om kinders te kry? Om af te tree? Om by die huis te sit en elke dag te wonder wat nou of waarheen nou? Die lewe gaan oor die reis, nie die bestemming nie! Die reis vind elke dag plaas, en jy kan betekenis vind wanneer jy vir ‘n groter doel soek. Jy kan klein vreugdes elke dag vind as jy deur oë van geloof kyk. Salomo het geweet dat ons almal na dieselfde bestemming oppad is – die graf. Die enigste verskil is hoe baie ons die reis geniet. In plaas van om oor goed wat jy nie kan verander nie te tob, fokus op dit wat jy kan beheer en los die res vir GOD. Phil Cooke skryf: “Ek moet glo dat GOD in beheer is, en vir my om altyd antwoorde te eis, beteken dat ek SY rol probeer oorneem. Ek het besluit om terug te sit en HOM GOD te laat wees en ek myself’. Dit is ‘n filosofie waarby jy kan baatvind! HERE help asb vandag om elke dag wat U aan my skenk ten volle te geniet ongeag my omstandighede. Amen! VRYGESPREEK … HY sal ons weer genade betoon, HY sal al hulle sonde tot niet maak, U sal al hulle sondes in die diepsee gooi. Miga 7:19 GROOT WAARHEID. . . IN DONKER TYE Nie alles in jou lewe is altyd in ‘n vrolike majeurtoonaard nie. Hoe kan ‘n mens ‘n loflied sing as jou hart roep om ‘n klaaglied? Soms is dit nodig om by die “donker gedig” van Ps 88 tyd deur te bring, omdat jou lewe donker voel, of jou toekoms donker lyk. Solank jou mineurtye jou soos die digter van Ps 88 na gebed dryf. HERE my GOD wat my altyd help, ek roep elke dag om hulp, elke nag bid ek tot U. Laat my gebed nie tervergeefs wees nie, hoor my geroep. Psalm 88:2 Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22-25 Jan 2017 Vlam Vat NG Kerk 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November"

Verwante presentaties


Ads door Google