De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Joh. 14: 16 - 20 : 25 -28.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Joh. 14: 16 - 20 : 25 -28."— Transcript van de presentatie:

1 Joh. 14: :

2 Joh. 14: 16-20 Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. “Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe. Nog net 'n klein rukkie, en dan sien die wêreld My nie meer nie, maar julle sien My, omdat Ek lewe en julle sal lewe. Daardie dag sal julle weet dat Ek in my Vader is en julle in My en Ek in julle.

3 Joh. 14: “Dit sê Ek vir julle terwyl Ek nog by julle bly; en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie. Julle het gehoor dat Ek vir julle gesê het: Ek gaan weg, maar Ek kom weer na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly gewees het dat Ek na die Vader toe gaan, omdat die Vader groter as Ek is.

4 ONS BID SAAM.

5 Do.- aand Die tema: Die Heilige Gees se plan VORENTOE saam met MY!

6 Met HEMELVAART die belangrike vraag: WAT NOU VORENTOE?

7 Jak. 1:23-24 “Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in ‘n spieël kyk: hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het!”

8 Waar begin EK. Stel myself onder BEHEER van die GEES
Waar begin EK? * Stel myself onder BEHEER van die GEES! *Met sy HULP en KRAG ‘n tree voren- toe elke dag

9 Prakties wat moet gebeur. Besluit neem tot GEHOORSAAMHEID
Prakties wat moet gebeur! * Besluit neem tot GEHOORSAAMHEID. * Op my kneë in GEBED my afsonder. * Met geduld die TEENWOORDIGHEID afwag van die Heilige Gees. * Nie net LUISTER en dan WEG DRAAI nie!

10 HOE HOOR EK DIE GEES SE STEM. 1
HOE HOOR EK DIE GEES SE STEM? 1. Die Heilige Gees werk deur die BYBEL as Woord van GOD. 2. Werk IN en DEUR mede- gelowiges. (Bid saam) 3. God gee ons ‘n gesonde VERSTAND.

11 Die belofte van HEMELVAART: 1) God stuur vir ons ‘n HELPER en KRAG
Die belofte van HEMELVAART: 1) God stuur vir ons ‘n HELPER en KRAG! 2) Sal ons lei in die WAARHEID. 3) Sal by ons bly en BEWAAR totdat Jesus weer KOM!

12 Heb. 10:36 “ VOLHARDING IS WAT JULLE NODIG HET OM DIE WIL VAN GOD TE DOEN EN TE ONTVANG WAT HY BELOOF HET!”

13 Alles begin by VOORBIDDING!


Download ppt "Joh. 14: 16 - 20 : 25 -28."

Verwante presentaties


Ads door Google