De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart 2 1 6 6
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 11 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel Bid asb vir Naas Lamont – kry groot operasie -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 13 13 Maart 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Gebed . . . GEEN ontmoeting is OOIT toevallig . . . Here, ons wil U vandag innooi in ons storm. Kom en kalmeer die woelinge en maak ons lewensee glad sodat ons ook op rustige water kan vaar na die hawe van ons begeerte. Amen. So dikwels loop jy iemand toevallig iewers raak. In so ‘n ontmoeting kan ‘n wêreld van hartseer of blydskap ontbloot word. Met tuisbesoeke wat minder word, mense wat haastiger en besiger raak, het hierdie “toevallige” ontmoetings baie waarde. Iets in ‘n mens se oë of houding kan sê: Ek hoor en gee om, al is ek haastig. Later sal ek nadink en bid. Winnie Rust Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van CHRISTUS. As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Gal 6:2-3 SELFBEHEERSING… ????? Galasiërs 5:16 Moenie die genadegawe wat jy het, verwaarloos nie. Dit is aan jou gegee toe die boodskap van GOD in verband met jou dienswerk aan jou verkondig is en die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het. 1 TIMOTEUS 4:14 Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . “Wysheid kom in die gryse ouderdom en insig na baie jare” Job 12:12 Luister na SY stem en leef SY wysheid uit Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 07 Mei 2016 Potholefees Lumiêre Skool 17 Mei 2016 Ma & dogter aand NG Kerk Gretha Wiid gasspreker Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart"

Verwante presentaties


Ads door Google