De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November 2 1 8 8
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 47 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Lettie Koekemoer - het rugoperasie gehad Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Lettie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb vir Francious Naude vir spoedige herstel Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles dankies aan U vanoggend! 25 25 November 2 1 8 8 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Die seëninge van gehoorsaamheid Deuteronomium 28:2 In 'n opname is honderde mense gevra, 'Wat is die beste ding wat die afgelope vyf jaar met jou gebeur het? Snaaks genoeg het baie, 'Niks nie' geantwoord. God se Woord belowe aan ons daaglikse brood, daaglikse voordele en daaglikse seëninge en tog kon hierdie mense nie aan een goeie ding dink wat in 'n halwe dekade met hulle gebeur het nie! Die skrywer John Mason merk op: 'Ons sien dinge tipies nie soos hulle is nie, maar soos ons is. Afhangende van hoe ons onsself posisioneer, sal ons die bewyse van God orals, of nêrens sien nie. Te dikwels is ons gedagtes net op een ding gefokus. Ons kyk uit vir rooi, dus sien ons blou nie raak nie; ons dink môre, terwyl God nou sê. Ons soek orals terwyl die antwoord onder ons neuse is. Wanneer 'n persoon reg geposisioneer is, is hy reg om alles te ontvang wat God vir hom het.' Die Bybel sê, 'Al hierdie seëninge sal oor jou kom en by jou bly wanneer jy die Here jou God gehoorsaam: In jou stede en in jou oop velde sal jy geseën wees. Jy sal geseën word met baie kinders... Jy sal geseën word waar jy ook al beweeg, of jy nou kom of gaan. Die Here sal jou vyande oorwin wanneer hulle jou aanval... Die Here sal jou seën in alles wat jy doen... As jy luister na hierdie opdragte van die Here jou God wat ek vir jou gee en dit noukeurig nakom, sal die Here jou die kop maak en nie die stert nie...' (verse 2-13 NLV). Let wel: '...wanneer jy die Here jou God gehoorsaam...' God se liefde is gewaarborg en onvoorwaardelik. Sy seëninge verg egter samewerking van jou kant af. Leef vandag dus in gehoorsaamheid aan Hom. FOKUS OP JOU EIE TALENTE Geen mens kan ‘n beter mens wees deur te begeer wat ander het nie. Jy kan wel geluk en innerlike bevrediging vind wanneer jy daardie gawes en talente wat jy het, begin waardeer. Sê dankie deur jou talente in GOD se diens te gebruik en dit as’t ware so vir HOM terug te gee. Dan sal mense SY liefde in jou lewe ervaar. Peet van der Westhuizen HERE, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang het, kom alles van U af. Ps 16:5 Besluite Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie; leef daarmee saam, maak dit ‘n deel van jou lewe. So sal jy guns verwerf en byval vind by GOD en mens. Spreuke 3:3-4 Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 NG Kerk ‘n Deins om nie te mis nie Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November"

Verwante presentaties


Ads door Google