De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Deon Serfontein Tel: (016) Sel:

Verwante presentaties


Presentatie over: "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"— Transcript van de presentatie:

1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 14 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir Louise van Zyl – sy het ‘n baie groot rugoperasie gehad Bid asb vir Elma Swart – kry enkel operasie Bid asb vir tannie Rita Brink – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Alex Smit h– het ‘n nek operasie gehad Bid asb vir Brenden Smuts – hy het Netofibramatosis Bid asb vir tannie Lena Dysel – vir GOD se nabyheid Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete Bid asb vir Martin Bester- baba gaan vir ‘n operasie op 04 Apr 02 02 April 2 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 7 7 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: JESUS bid vir ons, al gaan die wêreld nie noodwendig beter en beter word nie Londen het pas tot stilstand gekom na nog ’n terreur aanslag. Op baie plekke in ons land is daar ook gedurende die afgelope week onnodige begrafnisse gehou na wie weet hoeveel sinnelose moorde. Tussendeur laat enigiets vanaf kolonialisme tot bakleiende ouers in restaurante mense se bloeddruk styg. Dan hoor ek tussendeur hoe iemand hardop in ’n restaurant opmerk: “Net God kan ons nog help.” Toe dink ek: “Die Here doen dit nog altyd.” God is regtig nie ’n laaste uitweg nadat ons alles probeer het nie. Jesus het ook nie gesê ons gaan die wêreld beter en beter bid nie. Hoor wat het Hy regtig gesê in Johannes 16:33: “Hierdie dinge het Ek vir julle gesê sodat julle My vrede kan hê. In die wêreld het julle lyding; maar wees vol moed want Ek het die wêreld oorwin.” Natuurlik moet ons bid. Trouens, Paulus se woorde in 1 Tessalonisense 5:17 is dat ons dit dag en nag moet doen. Ons bid met vertroue dat die Here ns in tye van voorspoed en in teenspoed sal vashou. Ons bid dat God verheerlik sal word. Ons bid dat sy wil sal geskied. Maar hier's die nuusflits van die dag: Jesus bid vir ons. In Johannes 17 verneem ons hiervan. Hoor net wat bid Jesus vir ons in vers 9-11: “Ek bid vir hulle. Ek bid nie vir die wêreld nie maar vir dié wat U My gegee het, omdat hulle aan U behoort. Almal wat aan My behoort, behoort aan U; en wie aan U behoort, behoort aan My; en Ek word deur hulle verheerlik.” Dan gaan Jesus voort in vers : “Maar nou kom Ek na U toe. En Ek sê dit terwyl Ek nog in die wêreld is, sodat hulle my blydskap in al sy volheid in hulle kan hê. Ek het U Woord aan hulle gegee, en die wêreld haat hulle, omdat hulle nie tot die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld moet wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose moet bewaar. Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur.” Wat ’n gebed! Die grootste gebede in hierdie dae is nie joune en myne nie, maar Jesus S’n. Hy bid vir jou en my. Hy bid dat God ons van die Bose sal bewaar en dat ons sal leef tot Sy eer tussen ander. Luister na sy gebed. Leef daarbinne, want dit is reeds verhoor. deur Stephan Joubert STRESS … ?? Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . ??? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"

Verwante presentaties


Ads door Google