De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Deon Serfontein Tel: (016) Sel:

Verwante presentaties


Presentatie over: "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"— Transcript van de presentatie:

1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 09 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Anna Chandler – sy gaan in vir ‘n operasie Bid asb vir Louise van Zyl – sy het ‘n baie groot rugoperasie gehad Bid asb vir Elma Swart – kry enkel operasie Bid asb vir tannie Rita Brink – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig 26 26 Februarie 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Is jou lewe reg? Het jy al ooit jou paspoort vir die lewe in ontvangs geneem? Nog nie? Dan my vriend moet jy laat wiel want die eerste stap om aansoek te doen is om voor die HERE te kniel. Geen vorms om te voltooi of verwysings te gee of om aan te dui waar jy woon want HY ken jou en weet alreeds ALLES – HY het jou gemaak en met SY bloed was HY jou weer spierwit skoon. Gereed om jou paspoort in besit te neem? Gereed om vir HOM te getuig? Dink net met hoeveel blydskap word daar oor jou in die hemel gejuig. Jy is reg vir die reis – begin dit daagliks op jou knieë. Lewe voluit – vra vir wysheid en insig. Lees jou Bybel elke dag; bid elke dag en leef daarvolgens. Hou jou oë op die kruis gerig. Wanneer jou reis tydelik onderbreek word deur ‘n geliefde of vriend wat jy aan die dood afgestaan het, hernu daardie Paspoort met die seker-wete dat jy op die regte pad is – die Ewigheids-baan. Môre is vir niemand belowe nie. Ons aardse reis word dalk enige tyd ingekort. Jy sal nooit weet wat enige dag vir jou inhou nie. Sorg dus dat jou Paspoort altyd reg is om tot die Hemel toegelaat te word. STRESS … ?? GROOT WAARHEID. . . Gedagte vd week ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 25 Aug 2017 Gemeentekonsert 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"

Verwante presentaties


Ads door Google