De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vaalpark Congregation

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vaalpark Congregation"— Transcript van de presentatie:

1 Vaalpark Congregation
Gemeente – Algemeen Vaalpark Gemeente Vaalpark Congregation -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir Vaalpark gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante Gebedsbulletin No. 03 van 2019 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye waarin Eskom is Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing Bid asb vir ons Beroepsproses -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie dat U ons hand nooit sal los nie. Dankie vir U wondergroot genade… U is ons alles. 20 20 Januarie 2 1 9 9 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Padwysers vir Dis alweer tyd vir nuwejaarsbesluite. Goeie voornemens vir die nuwejaar is egter nie genoeg nie. Vaste wilsbesluite is nodig om 2019 reg binne te gaan. Ek praat van daardie soort wat diep in jou siel vasgeanker is. Ek het vir myself agt kompaswysers neergepen vir 2019: 1. Ek weet die Here is my Herder. Hy is die Eregas en die Gasheer binne elke situasie, elke gesprek en elke verhouding waarbinne ek staan. 2. Ek glo alle mense is kosbaar. Almal met wie ek te doene kry verdien respek en waardige behandeling. 3. Ek doen goed aan ander sonder om iets terug te verwag. Ek betaal graag meer in binne elke verhouding waarin ek staan as wat ek ooit hieruit onttrek. 4. Ek is ’n lewenslange student van God se Woord en van die lewe self. Ek leer ook gedurig by ander mense. 5. Ek kies om die Here en ander groter te sien in my lewe, en om my eie probleme en laste gedurig kleiner te krimp. 6. Ek kies om elke dag iets goed te doen vir mense in Jesus se Naam. My geloof is ’n werkwoord, nie ’n ruswoord nie. 7. God se skepping is kosbaar. Ek doen my deel om dit mooi op te pas. Waar dit beskadig is, help ek graag om dit heel te maak. 8. Ek leef met verwondering, vreugde en met kinderlike geloof. Ek laat elke dag toe dat die Here my karakter tot Sy eer vorm. VERTROU JESUS met ALLES “??? Lukas 1:37 Kol 3:12 HERE, wys my hoe om meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam te wees teenoor ander. Jakobus 4:7-8 Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 20 Jan 2019 Informele 18:00 VP Kerk 27 Jan Swannie Swanevelder VP Kerk 03 Feb 2019 VP Congregation English 11:00 08-10 Mar 2019 Gemeente Kamp Soetdoring Geskryf deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Vaalpark Congregation"

Verwante presentaties


Ads door Google