De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus 2 8 8 1
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 31 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie & dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy is baie siek en kry chemoterapie Bid asb vir Maud Kleynhans – sy het longvlies kanker Bid asb vir Martin Kleynhans – vir volle genesing na operasie Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir André Ackerman vir volle genesing Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek 05 05 Augustus 2 8 8 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Jongmense, oumense, verveelde mense … Hoe gemaak met al ons ‘voyager myle’ in kerkbesoek? Onlangs het ekerk ’n baie groot studie onder jongmense regoor die land onderneem. Sowat 6,000 tieners het deelgeneem aan ’n studie oor jongmense se verstaan van geloof en hulle betrokkenheid by plaaslike kerke (hier is die skakel). Onsself het baie geleer, onder andere dat jongmense nie so 'kerk-los' is soos wat baie grootmense dalk dink nie. Aan die anderkant het ons ’n gevaarlike tendens raakgesien - hoe ouer tieners word, hoe minder kerklik-aktief is hulle. Ouer is kouer! Een van die grootste uitdagings vir plaaslike kerke is nie kerkloosheid nie, maar 'kerklike afkoeling.' Dis asof mense net te gewoond raak aan heilige dinge. Kerklik-verveeldheid is dalk die mees algemene 'godsdienstige siekte' onder volwassenes. Mense voel hulle het reeds oorgenoeg 'voyager myle' in kerkbesoek. Hulle ken die kerklike storie. Iemand sê juis nou die dag die kerk bied geen Bybelse verrassings meer nie. 'Same old, same old'… dis maar dieselfde liturgieë, musiek, preke, praatjies… Hoe gemaak? Wel, enersyds moet ons weet die kerk van die Here is nie ’n vermaaklikheid-gedrewe instelling nie. Die kerk kompeteer nie met die res van die lewe om die oulikste en gewildste te wees nie. Die kerk is die liggaam van Christus. Daarom het ons ’n kragtige tydlose boodskap dat Christus die Heer is. Dis ononderhandelbaar. Maar aan die anderkant is hierdie ’n dinamiese, kragtige, lewensveranderende boodskap wat ook eietyds relevant moet wees. Gemeentes en indiwiduele gelowiges moet gedurig vra hoe hierdie boodskap relevant en uitdagend in hulle eie kontekste kan grond raak. Kerke wat mense aan die slaap preek, benodig ’n dringende 'wake-up call.' Ons kan nie mense verveeld laat rondsit in die skatkamers van die Here nie. Daar’s nog soveel onontdekte skatte, soveel hemelse geskenke om oor te juig en te jubel Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Okt 2018 Onbeperk Konsert Articon Skool Geskryf deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus"

Verwante presentaties


Ads door Google