De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die grootste is die LIEFDE

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die grootste is die LIEFDE"— Transcript van de presentatie:

1

2 Die grootste is die LIEFDE
Ons het waardes… Die grootste is die LIEFDE

3 Die motief van alles: LIEFDE
1 Kor 13:1 AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek 'n klinkende metaal of 'n luidende simbaal geword.

4 Alle mense en engele praat dieselfde taal maar…
1 Kor 13:2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.

5 Al sou ek die sterkste en slimste wees, (Simson & Salomo) maar…
1 Kor 13:3 En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

6 Vrome vertoon (ryk jongman, Fariseër en tollenaar)

7 Want God is liefde 1 Joh 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde

8 God het alle mense lief…ook vir jou!
Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

9 God het alle mense lief…ook vir jou!
1 Joh 4:9 Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.

10 God het sy liefde bewys 1 Joh 4:10 Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as 'n versoening vir ons sondes.

11 God het sy liefde bewys 1 Joh 3:1 KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.

12 1 Joh 4:19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
God het sy liefde bewys 1 Joh 4:19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.

13 God het sy liefde bewys 2 Thes 2: En mag onse Here Jesus Christus self en onse God en Vader, wat ons liefgehad het en 'n ewige troos en goeie hoop in genade gegee het, 17 julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke!

14 God se liefde maak seer (Voorkoming is beter as genesing) Heb 13:5-6 5 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. 6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen?

15 Waarom…? Open 2:4-5 4 Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. 5 Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.

16 Hy is lief vir…jou!


Download ppt "Die grootste is die LIEFDE"

Verwante presentaties


Ads door Google