De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember 2 1 8 8
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 51 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye waarin Eskom is Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Nellie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles dankies aan U vanoggend! 23 23 Desember 2 1 8 8 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Raak eerlik met God Wanneer jy bid, 'Here, maak my 'n beter persoon, in watter spesifieke areas wil jy verander, groei en volwasse word? Om eerlik met God te wees, moet jy hierdie twaalf vrae versigtig en met gebed beantwoord: Is ek eerlik en bo verdenking in al my finansiële sake? Dit sluit die gee van jou tiende aan God in. Plaas ek myself in seksuele onvanpaste situasies, of stel ek myself bloot aan skadelike materiaal? Spandeer ek genoeg tyd saam met my familie en sal hulle sê dat ek dit doen? Praat ek die waarheid, selfs wanneer dit my seermaak of kritiek meebring? Vind ek dit maklik om te sê, 'Ek was verkeerd, ek is regtig jammer,' of hou ek wrokke? Bring ek enige deel van my lewe willens en wetends onder verdenking, of weier ek om die nagevolge van my aksies te aanvaar? Het ek gewoontes gevorm wat nadelig vir my gesondheid, my familie of my pad met Christus is? Is ek trots, selfsugtig of arrogant? Het ek krediet geneem vir dinge wat ander mense gedoen het en waarvoor hulle beloon moes word? Het ek gefaal daarin om iets aan iemand te bely wat van my verkeerde dade moet weet? Was ek al onsensitief of beledigend teenoor my geliefdes? En as ek was, wat is ek gewillig om daaraan te doen? Spandeer ek genoeg tyd in gebed en met die Skrif? Laat ons eerder gaan kyk na wat ons gedoen het en daaroor nadink sodat ons kan omdraai na die Here toe. Die woord vir jou vandag is: Raak eerlik met God! Sielskos: Rom 3:21-6:23; Joh 10:1-10; Ps 133; Spr 29:15-18 Gehoorsaamheid Leer my om U wil te doen, want U is my GOD! Laat U goeie GEES my op ‘n gelyk pad lei. Ps 143:10 Gebed “Daarom sê EK vir julle: alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees” Markus 11:24 Moenie bang wees nie Moenie bang wees nie, EK is by jou, moenie bekommerd wees nie, EK is jou GOD. EK versterk jou, EK help jou, EK hou jou vas, met my eie hand red EK jou. Jesaja 41:10 Gedagte vir die week Dit verseker EK julle: wie in MY glo het die ewige lewe - Joh 6:47 ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 NG Kerk 27 Jan Swannie Swanevelder NG Kerk Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember"

Verwante presentaties


Ads door Google