De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May 2 1 7 7
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 19 van 2017 Voorbidding Dank Gebede 07 07 May 2 1 7 7 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Brenden Smuts – hy het Netofibramatosis Bid asb vir tannie Lena Dysel – vir GOD se nabyheid Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Nasionale Gebedsinisiatief – Week 4 Opvoeding en Gesondheid: Ons seën die opvoedkundige stelsel in SA in die naam van JESUS CHRISTUS. Ons seën die ontwikkeling van skole se leerplanne; ons seën ons skole, kollegas, universiteite, onderwysers en dosente, met die vermoë om ons jeug verstandelik en moreel met waarheid, goddelike wysheid, verantwoordelikheid en bekwaamheid te vorm. Ons seën die jeug van SA met ‘n leerbare gees. Ons seën SA se mediese stelsel, mag hulle medelye hê met siekes en behoeftiges; ons bid vir gesonde mediese praktyke, verantwoordelike gebruik van farmaseutiese middels en betroubare mediese fondse. Ons seën gesondheidspersoneel met insig in die fisiese, emosionele en geestelike oorsake van siektes en die vermoë om die lyding van mense te verlig en te genees. Mag die LIGGAAM van CHRISTUS die genesingskrag van die HEILIGE GEES aan mense bedien. Ons seën SA met fisiese, emosionele, sielkundige en geestelike gesondheid. Amen STRESS … ?? Daardie plakker hoort op jouself, en op ander … Gereeld sien jy op verpakkings een of ander plakker wat sê: “Fragile. Handle with care.” Of: “Breekbaar. Hanteer versigtig.” Eintlik hoort sulke plakkers ook op mense. Nee wag, dit hoort heel eerste op jou en my. Ons almal is breekbaar, of ons dit nou wil erken of nie. Ons is broos. Iewers kry die stampe en die stote van die lewe ons almal onder. Dan is ons weerloos. In sulke tye moet ons daar wees vir mekaar. Soos wat Paulus in Romeine 12 skryf moet ons treur saam met diegene wat treur en huil saam met dié wat huil. Ons moet mekaar se sakdoeke wees. Wanneer mense rondom ons seer het, is ons die Here se plaaslike noodhulp span wat moet help om hulle wonde te verbind. Dan moet ander se laste en seerkry ’n plekkie kry op ons eie skouers. Die Bybel noem dit naasteliefde. Liefde omring onsself en ander met veiligheid en warmte. Die Here se liefde is ’n kasteel waar ons beskerming en veiligheid vind. Dit is ’n warm hemelse vuur waar ons hitte kry teen die snerpende koue daarbuite. Wanneer ons mekaar in die Heer se Naam versigtig en met respek behandel, wen sy liefde. Dan vertel ons daarwees en omgee dat ons die plakker op ander mense raakgelees het: “Breekbaar. Hanteer versigtig.” En dat ons dit ook doen Stephan Joubert Gedagte vd week GROOT WAARHEID. . . ??? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May"

Verwante presentaties


Ads door Google