De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14

Verwante presentaties


Presentatie over: "Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14"— Transcript van de presentatie:

1 Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
Gemeente – Algemeen Vaalpark Gemeente Vaalpark Congregation -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante Gebedsbulletin No. 01 van 2019 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye waarin Eskom is Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Nellie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles dankies aan U vanoggend! 06 06 Januarie 2 1 9 9 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Roei verder hierdie jaar ... “…Roei ‘n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang…” Luk 5:4 (BVA – Bybel vir almal) Iemand het al gesê middelmatigheid is net die beste van die slegte en die slegste van die beste. Is dit wat jy hierdie jaar wil hê? So nie, moet jy bereid wees om die veiligheid te verlaat van waar jy is, en gaan na waar GOD jou wil neem. Nadat hulle heelnag probeer het en geen vis gevang het nie, het JESUS aan SY dissipels gesê: “Roei ‘n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang”. Met ander woorde, kom weg van die veiligheid van die kus en wees bereid om die woede van die storm aan te durf in die wete dat GOD met jou is. Helen Keller, wat ongelooflike uitdagings oorkom het, het gesê: “veiligheid is ‘n mite”. Die rede waarom ons dit nie beleef nie, is omdat dit nie bestaan nie. Om gevaar of mislukking te vermy is op die lang duur niks veiliger as volwaardige risiko nie. Die lewe is of ‘n uitdagende avontuur of eenvoudig niks nie. Uitvaar beteken om doelwitte te stel, ‘n plan te maak om dit te bereik en verantwoordbaar te word. Dit vereis dat mens in ooreenstemming kom met GOD se wil, jou vrese te konfronteer en die belonings te ontdek wat daaragter lê. Dit eis dat jy in die spieël kyk en berus of regmaak wat jy word. Dit vra dat jou lewe gewy word aan iets groter as jyself, selfs as ander nie verstaan nie. Dis om ‘n ingesteldheid te hê van “Ek vrees geen kwaad nie want U is met my” en verhewe dinge vir GOD te doen. As jy die nuwe jaar betree, staan stil en onthou GOD se goedheid. Kyk na die pryskaartjie van SY wil vir jou lewe teenoor wat jy reeds betaal het, en vergelyk die beloning vir elkeen. So, roei ‘n bietjie verder en moenie terugkyk nie! Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14 Moenie GOD beperk nie “GOD kan ALLES doen, daar is NIKS wat HY nie kan doen nie” Lukas 1:37 Bid ELKE dag “Julle MOENIE ophou bid nie…” Kolossense 4:2 Wie beïnvloed jou? “…maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is EK?” Matt 16:15 Standpunt Onderwerp julle dan aan GOD. Staan die duiwel teë en hy SAL van julle af wegvlug. Nader tot GOD en HY sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte huigelaars. Jakobus 4:7-8 Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 NG Kerk 27 Jan Swannie Swanevelder NG Kerk Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14"

Verwante presentaties


Ads door Google