De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart

Verwante presentaties


Presentatie over: "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart"— Transcript van de presentatie:

1 NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart 2 1 6 6
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 13 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel Bid asb vir Naas Lamont – kry groot operasie Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Kitty Warden – sy het gebed nodig -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 27 27 Maart 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Paasfees “EK is die opstanding en die lewe” – Joh. 11:25 PAASFEES is vir ewig en altyd die triomfantlike antwoord op twyfel en ongeloof. Dit is die oorwinning oor die dood, die klip wat weggerol is. Paasfees kondig die lewe aan – nimmereindigend, ewige lewe. Paasfees sê : “GLO!” “Omdat EK leef sal julle ook leef”. Paasfees is die môre van die siel; dit is die daeraad van GOD se lig in ons; dit is die waarheid wat aan ons onthul word. Paasfees is ‘n blye halleluja in ons, ‘n jubelende gesang, ‘n gebed van lof. Paasfees is die lentetyd van die hart – grasbedek, ontluikend en roepende. Paasfees is duisternis agtergelaat, seer en verdriet , vergewe en vergete, hoop wedergebore en geloof herleef. Nou het geloof in ons opgestaan Nou het lewe in ons opgestaan Nou het CHRISTUS in ons opgestaan Vandag staan ons saam met CHRISTUS op in ‘n nuwe lewe. Gebed: Ek staan saam met CHRISTUS op in ‘n nuwe lewe! Laat los - laat GOD!! In U lig HERE, wandel ek! Amen en amen! GEBED . . . Help my, Vader om die vrug van die gees : liefde, vriendelikheid, vreugde, vrede, geduld, nederigheid, sagmoedigheid, getrouheid en selfbeheersing elke dag aan my naaste voor te sit. Dankie Vader! Skoene van gister Al is jou spore vergete - al is jou sole verslete - al is die pad lank en swaar die skoene moet jy dra - jou verlede klou verbete aan die veters van jou gewete. Maak jouself los van jou GISTERS dis verby LEEF vir vandag want dis al wat jy het. Hoe dikwels klou ek en jy nie nog aan die veters van gister vas nie, oor dit wat ons moes of nie moes doen nie. As die lewe of mense jou al onderstebo gestamp het sal jy weet hoe moeilik dit is om jou ou skoene van gister uit te trek en met nuwes verder te stap Die skoene van GISTER is mos lekker sag en gemaklik en uitgetrap terwyl die NUWES jou druk en knyp. Vader help my om los te kom van al my gisters, sodat ek my môres behoorlik kan leef. Amen! Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . Jy kan ‘n prostituut kry, maar owerspel kan jou lewe kos Spreuke 6:26 Laat jou fokus op GOD se opdrag van liefde val Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 07 Mei 2016 Potholefees Lumiêre Skool 17 Mei 2016 Ma & dogter aand NG Kerk Gretha Wiid gasspreker Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart"

Verwante presentaties


Ads door Google