De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek

Verwante presentaties


Presentatie over: "Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek"— Transcript van de presentatie:

1

2 Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Joh. 14:2-3 “In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie. En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.”

3 I Kor. 15: “Ons sal nie almal sterwe nie, maar ons sal almal verander word. By die laaste trompet sal dit in 'n oomblik, in 'n gebeur…”

4

5 Luk. 23:43 “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

6

7 Ps. 16:6 “'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.”

8

9 Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here’, sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.”

10

11 II Kor. 5: “Ons is vol moed en sou liewer ons verblyf in die liggaam wil verlaat en by die here gaan woon. Maar, of ons hier woon of daar woon, ons het net een wens, en dit is om te lewe soos Hy dit wil. Ons moet immers almal voor die regterstoel van Christus verskyn…”

12

13 Luk. 23:46 “Vader in U hande gee Ek my gees oor.”

14

15 Luk. 15:10 “Net so is daar blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.”

16

17 Open. 1:17 “Toe ek Hom sien, het ek by sy voete neergeval en bly lê soos een wat dood is.”

18


Download ppt "Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek"

Verwante presentaties


Ads door Google