De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”

Verwante presentaties


Presentatie over: "“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”"— Transcript van de presentatie:

1 “Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 19 van 2018 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het dieselfde siekte as Joost Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Marlien Roetz- sy ervaar groot vrees Bid asb vir Elwena Hendrikz – sy het ‘n groot rugoperasie gehad Bid asb vir Anet Beckman – sy is baie siek en kry chemoterapie Bid asb vir Maud Kleynhans – sy het longvlies kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – het dringend gebed nodig Bid asb vir tannie Hettie Wiegand – sy is baie ernstig siek Bid as vir Tom Steyn – hy het ‘n operasie gekry Bid asb vir Hennie Beckman – het rug operasie gehad Bid asb vir Belinda Kotze – sy het longontsteking Dank Gebede 13 13 May 2 8 8 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Hoe om paniekaanvalle te hanteer Deon Serfontein Tel: (016) Sel: “Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…” Spreuke 3:25 (ABA) Jy kan nie asem kry nie, jou handpalms sweet, jou bors is styf en jy voel swak. As jy al ooit 'n paniekaanval gekry het, sal jy hierdie simptome herken. Dokters skat dat omtrent 'n derde van ons ten minste een paniekaanval per jaar kry. As jy een van hierdie mense is, is hier 'n paar goed wat jy kan doen om jouself te help: Haal diep asem. Paniek laat jou kort en oppervlakkig asemhaal, terwyl diep asemteue jou kalmeer en jou laat ontspan. Wanneer jy dus oorweldig voel, stop en asem die naam van Jesus in. Probeer dit; dit werk! Praat met jouself. Sê, 'Deur God se genade kan ek hierdie hanteer' (sien 2 Korintiërs 12:9). As jy met nog paniek reageer, sal jy net verder in die moeilikheid beland. Om jouself toe te laat om paniekerig te wees sonder om daaraan toe te gee, klink dalk moeilik aan die begin, maar dit help jou om die siklus te breek en beheer van jou denke te neem. Doen iets kalmerends. Dit mag dalk die laaste ding wees wat jy lus is om te doen, omdat paniekaanvalle jou instinktief gedagtes laat dink wat jou vrees voed. Neem dus 'n minuut en fluister 'n gebed, haal 'n teksvers aan, luister na inspirerende musiek of praat met 'n vriend. As jou paniekaanval aanhou, is daar geen rede om skaam te wees om professionele hulp te kry nie. Dit is immers God wat aan dokters die vaardighede gee om jou te kan help. Hier is 'n Skrifgedeelte wat jy moet neerskryf en byderhand moet hou: 'Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap. Jy hoef nie bang te wees dat teëspoed jou skielik sal tref nie... Die Here is jou beskermer...' (Spreuke 3:24-26 NLV). Sielskos: Heb 11:17-13:25; Matt 15:29-39; Ps 28; Spr 5:3-6 Psalm 33:12 Dit gaan goed met die nasie wie se GOD die HERE is, met die volk wat HY vir HOM as sy eie gekies het! Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 13-17 Mei 2018 Pinksterdienste NG Kerk 20 Mei 2018 Pinkster afsluiting NG Kerk 27 Mei 2018 Paassangdiens NG Kerk Geskryf deur Bob en Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”"

Verwante presentaties


Ads door Google