De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Deon Serfontein Tel: (016) Sel:

Verwante presentaties


Presentatie over: "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"— Transcript van de presentatie:

1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 03 van 2016 Voorbidding Dank Gebede -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 17 17 Januarie 2 1 6 6 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid vir Zack Dreyer – hy het ‘n beroete gehad Bid asb vir Frik Potgieter – het ‘n nier probleem Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Nadeleen Degua – het nierversaking Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Wat is jou visie vir hierdie jaar? “Wanneer ‘n volk nie duideikheid het oor die wil van GOD nie, word hulle koersloos . . .” Spreuke 29:18 (NLV) Wat beplan jy om met hierdie nuwe jaar te doen? Waarop jy jou hart sit, sal bepaal hoe jy jou tyd en energie gaan spandeer. Dit verg net soveel moeite om ‘n onvervulde lewe as ‘n ryk, lonende lewe te lei. Sommige wetenskaplikes het onlangs geskat dat die menslike brein ‘n kapasiteit van tussen 10 en 100 terabytes het, wat beteken dat ons almal genoeg spasie vir groei het. Een van die beste beleggings vir hierdie jaar, is om jou brein te ontwikkel. Ontevredenheid word nie deur die afwesigheid van goedere veroorsaak nie, maar deur die afwesigheid van rigting. Te veel van ons bestaan maar net, omdat ons tevrede is met minder as wat GOD vir ons bedoel het. Die kwaliteit van jou lewe sal deur jou visie bepaal word, asook die moeite wat jy bereid is om in te sit om dit te bewaarheid. Staan vir ‘n oomblik stil en maak ‘n lys van die areas waarin jy hierdie jaar wil groei, en pak dan die drie of vier belangrikste areas aan. Paulus het oor sy geloof gesê, “ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys van GOD wat HY aan my wil gee omdat CHRISTUS JESUS dit vir my verdien het’ (Fil 3:14). Dit is ‘n proses waaraan jy aanhoudend moet werk. Party dae gaan dit voel of jy een tree vorentoe en drie treë terug gee. Moet egter nie tou opgooi nie. Dit is beter om vir iets dood te gaan as om vir niks te lewe nie! Tensy jy iets bo en behalwe dit wat jy alreeds baasgeraak het probeer, sal jy nie groei nie. Waarvoor wag jy? Die lewe? Die lewe wag vir jou–so spring aan die werk!! Niks val in ‘n mens se skoot nie. Jy moet iets insit om iets uit te kry . . .en dit is nie altyd maklik nie. Soms is die pad klipperig, maar met GOD aan jou sy, is enige uitdaging verseker moontlik. Geseënde 2016!! Selfbeheersing . . . In U hande gee ek my lewe oor, want HERE, troue GOD, U het my vrygemaak. Psalm 31:6 Gee ALLES vir GOD Soms draai ons GOD se arm: “Ek maak net gou hierdie werk klaar, dan sal ek stil raak.” meestal gebeur “dan”uiteindelik glad nie…GOD weet SY kinders is besig. HY verstaan dit beter as enige iemand ander. Maar hoekom moet HY “hoef”, te verstaan? As jy glo daar is niks belangrikers as ‘n verhouding met HOM nie, hoekom speel jy dan met SY tyd? Vereer die HERE met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes. Spreuke 3:9 Gebed vir die week : “Here Jesus, ek het U liefde nodig om my te reinig van my sondes en wandade; U lig om alle duisternis weg te drywe; U vrede om my hart te vul en te bevredig. Ek maak nou die deur van my hart oop en vra U om asseblief in my lewe in te kom en vir my U gawe van die ewige lewe te gee. Amen” Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Mar 2016 Frank Opperman NG Kerk Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade – hierdie is regtig ‘n aand wat jy nie mag of kan misloop nie. Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Deon Serfontein Tel: (016) Sel:"

Verwante presentaties


Ads door Google