De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die."— Transcript van de presentatie:

1

2 Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.”

3

4 Matt. 7: “Baie sal daardie dag vir My sê: ‘Here, Here, het ons dan nie in u Naam gepreek nie, deur u Naam bose geeste uitgedryf en deur u Naam baie wonders gedoen nie?’ Dan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.”

5

6 Jak. 1:22 “Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.”

7

8 Liefde vir God:

9 Rom. 8:7 “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, is immers vyandskap teen God. Die sondige natuur onderwerp hom nie aan die wet van God nie, dit kan trouens ook nie.”

10 Ps. 1:1-2 “Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.”

11 Ps. 73:25 “Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir my meer beteken as U nie.”

12 Matt. 10:37 “Hy wat sy vader of moeder liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie; hy wat sy seun of dogter liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie.”

13 Bekering van sonde en 'n haat vir sonde:

14 Spr. 28:13 “Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.”

15 II Kor. 7: “...maar omdat ek julle so hartseer gemaak het dat julle tot inkeer gekom het. Julle was immers hartseer soos God dit wou hê...want droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei... Daarteenoor bring droefheid uit wêreldse oorwegings die dood.”

16 I Joh. 3:7-8 “Liewe kinders, moenie dat iemand julle mislei nie: wie regverdig lewe, is regverdig soos Hy regverdig is; wie aanhou sonde doen, behoort aan die duiwel, want die duiwel hou van die begin af aan met sondig. En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak.”

17 Leeg word van die self:

18 Matt. 5:3 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

19 Matt. 16:24 “Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg,

20 Toewyding tot die eer van God:

21 Fil. 1:20 “Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe,”

22 Lewe in gebed:

23 Gal. 4:6 “En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader!”

24 Self-lose liefde:

25 I Joh. 2: “As iemand beweer dat hy in die lig is, maar hy haat sy broer, is hy nog steeds in die duisternis. Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie.”

26 Skeiding met die wêreld:

27 Joh. 17:16 “Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie.”

28 I Joh. 2:15 “Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie.

29 Groei geestelik deur die Heilige Gees:

30 Lewe in gehoorsaamheid:

31 Joh. 14:21 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet.”

32 Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.”


Download ppt "Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die."

Verwante presentaties


Ads door Google