De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?"— Transcript van de presentatie:

1 Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 05 van 2016 Voorbidding Dank Gebede 31 31 Januarie 2 1 6 6 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Frik Potgieter – het ‘n nier probleem Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Nadeleen Degua – het nierversaking Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Wat is jou gebed vir hierdie land van jou? As jy dink dit is te laat En daar’s twyfel oor môre Hou vas aan SY hand Gee aan HOM jou sorge ‘n Lied van hoop Sing saam tot eer van ons VADER Wat is U plan God, U plan vir my? Ek sien die heuwels, U sien verby Kom daar dalk wolke? Kom daar dalk reën? Wat’s in U plan God? Waar gaan ek heen? Prioriteite . . . Wees baie versigitig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd. Efesiërs 5:15-16 Dis die Woord van ons Vader Wat in ons harte lê Ons sal heers oor die skepping Dis wat God wil hê Met Daniël se geloof Sal ons uithou en vertrou Die Gees van God lei ons Hier binne my en jou Daar’s ‘n son wat skyn in Suid-Afrika Verwagting bou op regoor ons land Son van geregtigheid, dis die SEUN van GOD HY verander ons, HY verander ons volk Die droogte in ons land Ons olie, koring, wyn Die opbrengs van ons land Het nou verdwyn En alles waarmee ons so vreeslik besig is Is eintlik alles nutteloos gewees Wys my op die regte pad Gee my woord om U te dien Reinig my en was my skoon Laat die wêreld U lig nou sien Gee my nuwe hoop om aan vas te hou Versterk my met U GEES, vul my nou MAAK HARTE & HANDE OOP En my GOD sal in ELKE behoefte van julle RYKLIK voorsien volgens SY wonderbaarlike rykdom in CHRISTUS JESUS. Filippense 4:19 Gedagte vir die week : Vanaand, jy’s weer alleen Jou wêreld voel so leeg Jou lewe het sy donkerkant op jou gedraai en jy kan nie verstaan Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra PS 126:6 Dankie vir lewe Dankie vir liefde Dankie vir gawes Vir die natuurskoon Dat U met ons een kan wees U lei ons met U heil’ge GEES Onthou om te onthou . . . Vader ons bid vir ons land… Suid Afrika vandag Vir eenheid en vir vrede in ons land In neederigheid staan ons voor U vir Suid Afrika vandag Red en stort U Gees uit oor ons land Datum “Topic” Plek 11 Mar 2016 Frank Opperman NG Kerk Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade – hierdie is regtig ‘n aand wat jy nie mag of kan misloop nie. Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.


Download ppt "Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?"

Verwante presentaties


Ads door Google