NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
Gedagtenis maaltyd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Algemene Sinode Dagwyding
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Afhanklikheid van God.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November 2 7 7 1   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 45 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Hanna Pienaar – kry groot oog operasie- bid vir herstel Bid asb vir Mariaan de Santos vir volle herstel na operarsie Bid asb vir Marius van Niekerk vir volle herstel na ligte hartaanval Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Stephan Fourie – hy was vir ‘n groot operasie Bid as vir vertroosting met die afsterwe van Micheal & Nini Jordaan se pa Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek 05 05 November 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Staan op en bid vir ons land Wanneer onreg daar doer is, raak dit ’n mens nie eintlik nie, maar as dit nader aan die lyf kom, is dit anders. ’n Boer word koelbloedig in sy huis doodgeskiet net hier anderkant Stellenbosch. Sy dogtertjie staan en aanskou hoe haar pa in ’n plas bloed lê. Hulle lewe verewig verwoes deur ... Ek keer my om eerder nie te sê wat ek dink van die moordenaars nie. Die daaropvolgende dag is dit voorbladnuus. Die sosiale netwerke gons. ’n Vriendin van my stuur ’n video wat ’n boer sommer daar in sy bakkie met sy selfoon geneem het waarin hy vra dat almal die Maandag swart moet aantrek. Ek kry die video ’n paar keer deur die dag uit verskillende hoeke. Uit respek gaan staan mense met hulle voertuie in die pad voor die plaas waar die moord gepleeg is. Daar is honderde mense. Nog video’s verskyn van 3 manne wat van Gauteng Kaap toe stap om die wêreld attent te maak op al die onsinnige moorde op plase. ’n Groot organisasie kort nog net 3 000 stemme om die 100 000 kerf te bereik sodat hulle stem by die Verenigde nasies gehoor kan word. Ek sien ’n foto van die moordenaars van die boer. Iemand skryf onderaan: ’n mens kan die duiwel in hulle sien. Sjoe, dis darem hard... Maar dis nie net op die plase wat dit so gaan nie. Hier op die Kaapse vlaktes lewe die mense in vrees. Die hoeveelste dogtertjie is dood van ’n verdwaalde koeël. “Die bendes het laasnag weer so op mekaar geskiet dat ons nie kon slaap nie,” sê die een vrou. In elke stad en in elke dorpie van ons land is daar êrens chaos op ’n hoop. Eintlik is dit maklik om net jou kop weg te draai en te maak of dit nie bestaan nie. Maar as dit so na aan die lyf kom, kan jou kop nie wegdraai nie. Daarom moet ons saamstaan en saam bid, want op ons eie gaan ons dit nie regkry nie. Ons het versterkings nodig. Ernstige versterkings. Ons moet bid. Ons moet bid dat God sal kom help. Soos Paulus dit eenvoudig vir ons sê: 2Dit maak nie saak of dit die belangrikste persoon in die regering is en of dit sommer ’n gewone polisieman is nie, bid vir elkeen wat moet sorg dat alles goed gaan in die gemeenskap. Ja, dis wat ons saam kan doen! Dis wat ons saam moet doen. Ons moet bid vir ons land. Ons moet bid vir die regeerders wat op hierdie stadium in ons gewone mense se oë groot gemors aanvang. Ons moet bid dat God hulle sal omswaai en dat al die ongeregtigheid sal stop. Ons moet bid vir die ondersteuningsmagte. Dat God hulle sal help beskerm. Dat Hy hulle wysheid sal gee. Dat Hy hulle sal help om saam te staan om die onreg te beveg. Ons moet bid vir ons land. Ons moet bid dat God ons sal help om ons land te help. Ons moet bid dat God ons sal help om saam op te staan. En die gevolg? Julle sal die vrugte daarvan pluk, want julle sal dan in rus en vrede julle gang kan gaan en kan leef soos God wil hê julle moet leef. Aijaijai, hoe smag ons nie hierna nie. Kom ons droom dit. Kom ons bid daarvoor. Kom ons doen ons deel en staan saam op teen die onreg in ons land. 1 Tim 2:1-7 - Om oor na te dink : Bid jy vir ons land? Staan jy op vir ons land? Wat kan jy doen? Gebed: O God, ons het U nodig. Op ons eie is ons besig om droog te maak en toe te laat dat mense die een na die ander vernietig. Mag U ons genadig wees en ons kom help. Dit is net U wat ware vrede bring. Amen. Gedagte vd week ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 12 Nov 2017 Kerssangdiens NG Kerk Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.