De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Sondag, 16 Junie 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Die Hart van ‘n Vader Teks: Lukas 15:11-32 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk Gelukkige Vadersdag aan al die Pappas

2 voorsang

3

4 Vrede vir jou…

5

6 Doop

7 Laat, Heer, U seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal!
Laat, Heer, u seën op hul daal Lied 268 : 1 Laat, Heer, U seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, U seën oor hul gebied!

8 Skriflesing: Lukas 15:11-32

9

10 Die Vader in die storie se hart, is God
Hier is jou erfporsie. Gaan maar. Ek het jou so lief dat ek dit wat jy vra vir jou sal gee. Die Vader in die storie se hart, is God se hart vir ons…

11 Ons Vader gee vir ons ‘n erfporsie in die lewe.
Die Vader laat ons heers oor Sy handewerke. Wat maak ons daarmee???

12

13

14 Ons Vader wat meer het en meer is, tel
Sy mantel op en Hy hardloop na my en jou toe…

15 Kom hier My seun/ Kom hier My dogter…

16 Ek trek jou aan met waardigheid.

17 God sê vir elkeen van ons: Ek wil jou aantrek met waardigheid!
Ek wil jou klee sodat die wereld kan sien dat jy deel van My familie is.

18

19 Ek speel nie meer saam nie!

20 Ons moet by die Vader gaan leer wat liefde en aanvaarding is!
Hoeveel tekort skiet ons nie as dit by liefde kom nie???

21 WAAR SOU EK EN JY VANDAG WEES?
As hierdie nie ‘n ewebeeld was van die waarheid en hoe God teenoor ons is nie, WAAR SOU EK EN JY VANDAG WEES?

22

23 Dankoffers Dankgebed

24 Ontvang God se seën...†

25 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google