De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.

Verwante presentaties


Presentatie over: "JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015."— Transcript van de presentatie:

1

2

3 JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

4 Litanie Liturg: Here, ons wil so graag eerder self gehoor word as om na mense rondom ons te luister. Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

5 Litanie Liturg: En wanneer ons Bybel lees, hoor ons meerendeels daarin wat ons alreeds weet en wat ons graag wil hoor Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

6 Litanie Liturg: Ook die wêreld waarin ons leef, ervaar ons te dikwels as n bedreiging eerder as gevul met u teenwoordigheid. Sinode: Here, help ons. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

7 Litanie Liturg: In die fluistering van die windstilte, daar is God. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

8 Litanie Liturg: By die vreemdelinge, buitestaanders en jongmense in ons midde, klink die stem van engele en van God self. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

9 Litanie Liturg: Die gekruisigde Here Jesus is die Woord wat vlees geword het. Sinode: Spreek, Here Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

10 Litanie ALMAL: AMEN Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

11 Handelinge 2:12-21 12Hulle was almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar gevra: “Wat kan dit tog beteken?” Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

12 Handelinge 2:12-21 13Maar party het gespot en gesê: “Hulle is dronk.” Petrus se toespraak op die pinksterdag Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

13 Handelinge 2:12-21 14Toe staan Petrus saam met die elf ander apostels op en onder leiding van die Heilige Gees spreek hy die mense toe: “Jode en julle almal wat in Jerusalem woon, ek moet vir julle verduidelik wat gebeur het. Luister na wat ek gaan sê: Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

14 Handelinge 2:12-21 15Hierdie mense is nie dronk soos julle dink nie, want dit is nog maar nege-uur in die môre. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

15 Handelinge 2:12-21 16Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het: Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

16 Handelinge 2:12-21 17“Só sal dit in die laaste dae wees, sê God: Ek sal my Gees uitstort op alle mense: julle seuns en julle dogters sal as profete optree; julle jongmense sal gesigte sien; julle oumense sal drome droom. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

17 Handelinge 2:12-21 19Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

18 Handelinge 2:12-21 20Die son sal pikdonker word en die maan bloedrooi voordat die groot en glorieryke dag van die Here kom. Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

19 Handelinge 2:12-21 21So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

20 Tafelgesprekke Dink na oor die afgelope tyd. Waar het iemand jonger as 25 jaar vir jou n hoopvolle boodskap gegee? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

21 #Imagine video #1 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

22 Tafelgesprekke Indien ons hierdie beweging reg verstaan, wat beteken dit vir my, ons gemeentes en ons omgewing? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

23 #Imagine video #2 Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

24 #Imagine Ambassadeurs
Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015

25 GEBED Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015


Download ppt "JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015."

Verwante presentaties


Ads door Google